file Julie & Augustus 2012 Mammas

14 years 10 months ago #216230 by zettie
Bella dit is ook my eerste Baba en is maar baie versigtig wil nie hê iets moet verkeerd gaan nie.

Ons het familie en close vriende vertel maar ek gaan ook eers die facebook ding doen as ek weet alles is reg na die sonar.

Julle daar is ook so baie verskillende Pram;s om van tekies hoe weet mens wat om tekoop.

My vriendin is ook swanger ons verskil so 2 weke sy sê hulle gaan eers van 5 maande af begin koop ek sal dit nooit maak nie het al klaar n rak vol goedjies gekoop.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #216226 by zettie
Ai Jooste hoeveel dpiui is jy dan nou ?? Is dit nie tevroeg vir spotting nie kan dit nie dalk laat inplantatian wees nie ??

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #216224 by joo~ste
Hi julle
My kuier op hierdie thread was oor...nog voor dit begin het.
Het vandag begin spot en temps het geval -
Nog nie my beurt nie... :cry:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #216217 by zettie
More julle

Chana my afspraak is 12 uur sal dadelik kom post jy moet ook.

Bottels ek het besluit op die Tommy Tippie bottels.

Help gou hoe maak ek dat ek email notification kry as iemand hier post ek kry notification o die ander tread maar nie hier nie.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #216161 by Cisca
More julle

Jooste - Hoe lyk jou temps vandag??? Ek wens so graag vir jou 'n BFP!! Jy verdien dit ook.

Jammer julle, maar ek kan nie lank chat nie. Ons het vandag ons jaareind funksie. En nou vanoggend het ek gou 'n team meeting en dan is ons uit vir die res van die dag.

Lekker dag julle!!!!!

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #216157 by joo~ste
Dankie vir julle woorde van moed! Ek waardeer dit so baie-
Het vandag sommer al 'n goeie skoot gehuil...want ek is nou glad nie meer seker of die IUI gewerk het nie en dit maak my so moedeloos...want al wat dan vir ons voorle...is nog IUI's...en seker eintlik maar IVF. Sjoe, julle dit is baie geld. Geld wat ons erens sal moet uitkrap. Ons het darem al van verlede maand af begin spaar...maar om R25 000 te spaar ...en dit oor Kersfees!...is nou nie juis maklik nie. Ek kon al R4000 spaar en DH het al R6000 weggesit. Die plan is om Desember te rus en net van alles te vergeet.
dan Jan dalk nog 'n IUI ..en dan Febr IVF.
As dit net nie alles so 'n ontsettende emosionele roller coaster was nie.. :cry:

Ek is nog nie eens swanger nie en ek wil al baba goed koop. :blush: Ek kan net dink hoe aanloklik dit vir julle moet wees.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #216126 by Bella11
Baie dankie vir julle raad!

Cisca, ek weet sommer hierdie swangerskap gaan "smooth sailing" wees vir jou, en sien uit om saam met jou die pad te stap om eerste keer ma te word.

ChaNa, ek het ook nou besluit dat ek net ons naastes vertel, en as hulle iemand anders vertel dan is dit nie die einde van die wereld nie. Ek gaan dit nou net nie op Facebook sit en vir elkeen vertel wat ek raakloop nie.
Ek stem saam met jou - mens moet ondersteuning he en mense wat vir jou bid. En om eerlik te wees - as die ergste nou gebeur sal ek graag met mense daaroor wil praat.

Ek sal nie eintlik kombersies en goed kan koop nie, want wil nie kyk voor die tyd watter geslag dit is nie.

Gaan julle kyk?

Chana, nee, hyt net bloed getrek en urine toets gedoen. Ek sal seker so op 8 weke gaan. Ook maar net om met n geruste hart op vakansie te gaan.

Ek voel vir jou! Hoop jy kan vinnig huis toe gaan.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account