file Julie & Augustus 2012 Mammas

14 years 10 months ago #216110 by zettie
Hallo julle ek gaan julle ook nou hier join.


EDD +/- 21 Julie sal seker wees as ek vir sonar was 09 DEs ek dink dit is miskien bietjie later so 25 Julie want ek het eers CD19 geovuleer so ons sal maar sien wat se die dok.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #216090 by Cisca
Jooste, dalk is dit implantation dip. Ek hou duime vas dat jou temp more sommer lekker op skiet!!!

Sjoe ek is vrek moeg, wil net gaan slaap.

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #216073 by joo~ste
ChaNa

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Ek is nou te bang om te toets :dry: my temps het drasties geval en ek wil net hoopvol bly en sien nie kans vir negatiwiteit nie. EK het besluit om maar te wag...en te kyk...en te BID.

Ek sou ook soos jy 'n sonar voor 9weke doen. Dit is darem immers belangrik om te sien dat die babatjie op die regte plek geheg het en dat alles goed verloop voor jy op vakansie gaan-

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #216068 by ChaNa
O en ons het ook al 8 Wit spoeg/lapdoeke gekoop so gaan dat my ouma weer mooi kleure om hekel,prentjies opsit en baba se naam as ons weet wat dit is. Ons is opsoek na 'n 3slaapkamer plek wnt bly nou in 2 slaap kamer maar plekke wat ordentlik en groot is is soooo skaars en vrek duur.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #216066 by ChaNa
Baie Geluk Bella en Cisca met julle bfp's, hoop julle het wonderlike swangerskappe.

Cisca & Jooste: Ek is al ampertjies 2 jaar by julle thread maar het my naam verander en post regtig baie min daar die laaste paar maande, so sal nou beslis meer kom post.

Jooste ek kani wag dat jy moet toets nie, sal soooo amazing wees as jy ons kan join.

Ek is 23 en hierdie is my 2de baba. My dogtertjie is 3 Jaar en 8maande en sy is vreeslik opgewonde oor die nuwe baba wat oppad is... Ek is soooo opgewonde, voel soms nog of ek bietjie droom hehe.

Het 'n helse verkoue van gister af en dr se ons kan niks niks drink onder 10 weke nie wnt baba is besig om te ontwikkel en te vorm so ons kani kanse waag om iets te drink dan kom baba dalk misvormed uit nie. So dis al wat bietjie suck, maar dis die moeite werd.

Cisca: Ek het al seer nippels van dag 24 af en hulle raak net lekker seerder by die dag so ek ouch maar in die oggende as ek my bra moet aantrek. Het nog geen teken van enige morning sickness nie so sal kyk of ek dit weer gespaar word. Met my dogtertjie het ek net 2 keer opgegooi hier by 6wekies en toe is dit verby. Hulle se glo die meeste simptome begin vanaf 6weke, so ek sien uit daarna om te kyk wat kom :). Ek het ook so klein moegheid aan my deur die dag en slaap beslis vroeer in die nag.

die meeste gynies sien mens mos eers op 8weke en ons is dan op vakansie ini oos kaap so ek sien gynie eers op 29 Desember dan is ek 9weke en 3dae. Maar ek sal nooit rus vir my siel kry as ek nie weet baba is ok voor ons weggaan nie, so ek het 'n sonar bespreek by Unitas se radioloe afdeling net om te kyk of baba reg is ens. Kani wag nie. So ek gaan basies 6weke wees met die sonar, hoop ni dis te vroeg nie wnt weet hulle kyk eers eintlik van 7-8 weke af.

Ek en Dh was nog so jonk en dom met ons 1ste een dat ons het nie juis alles vooraf mooi beplan en gekoop nie wnt syt so baie goed gehad van die oumas en oupas af, maar mens leer mos met jou eerste een en weet wat werklik belangrik is.

Ons het al 3 Pakke newborn weggooi doeke,1 pak nr 3 en 1 pak nr 4. Ons gaan vandag weer 'n pak koop en solank 1 bottel kry en dan natuurlik al 'n pak wetwipes of 2. Mens hardloop so deur wipes en doeke dat ons besluit het om elke maand te koop sodat as baba daar is het ons reeds meeste van die doeke en wipes, en kan dit ons 'n hele rukkie hou. Ons gaan ook sommer so R300 wegsit nou elke maand net vir melk, teen die tyd wat baba kom het ons al heelwat geldjies eenkant om daai eerste paar wekies te sorg vir melk dan kan ons daai geld ook net wee spaar en so bly mens voor.
Weet nie hoekom ons nie daaraan gedink het met ons dogtertjie nie hehe..

Maar hoop julle geniet julle daggies verder, en jooste jy beter kom terug rapporteer sodra jy getoets het.

Groete

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #216001 by joo~ste
Cisca
Ek is nog nie seker wanneer ek gaan toets nie. Ek brand eintlik om nou al te toets, maar ek is nou eers 8DPIUI en dit is defintief heeltemaal te vroeg. So, ek gaan darem seker minstens moet wag tot Donderdag toe om te toets.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #215985 by Cisca
Hallo julle

Chana en Bella - Baie geluk met julle BFP's

Ek is nou so amper 7 weke en het gister my eerste afspraak by die gynie gehad. Volgens sy berekening is ek 6weke 5 dae vandag en due date is 19 Julie 2012.

Simptome is ok so ver, lekker vrek moeg die hele tyd, seer boobies, en so naar gevoel sommer reg deur die dag.

Ons het gister ook die hartkloppie gesien, dit is so wonderlik :heart:

Was julle al by die gynie? En simptome?

Jooste - Ek hou baie FXFXFXFX dat jy ons kom join. Wanneer toets jy nou weer?

Lekker dag julle

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account