file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #33477 by sexy~hexy
Flip...die bladsye hier loop weer vandag so stadig soos die tyd :S

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33469 by Tienka
Hie-hie Strikkie, hy slaap nie in die nag nie so hy het baie tyd om te dink.

Is reg Cornel, ek trek net jou been!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33463 by Cornel
hI Julle nou eers weer bietjie opgevang!

Tienka,sorry oor die dubbel briefie oor die clomid pilletjies,maar die internet van ons is nie vandag baie gaaf nie!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33462 by Strik*kie
Ag Tienka dis te cute. Ja wraggies wonder hoe lank het hy gedink aan dai een. LOL

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33460 by Goggatjies
Marie
Ken jy vir 'n Elaine le Roux, sy wat op sasol en het in 98 gematrukileer 98

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33455 by Tienka
Ek moet nou eers hierdie met julle deel:

My een direkteur het met die oorspronklikste bynaampie vir my uitgekom. Hy noem my V-Dub, want hy se my ronde pens laat hom aan 'n beetle se ronde neus dink :laugh: Ek dink dis te oulik, hy wen die award!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #33439 by Tienka
Ansa is seker besig vandag, die kids skryf mos eksamen.

Toema Strik, ek het so baie byname dat nog ene nie 'n verskil gaan maak nie :laugh:

Klip is ook baie skaars :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account