file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #32001 by Tienka
Nee kyk, ek sou ook woedend gewees het, klink of hulle rekening afdeling lekker deurmekaar is. Hulle moet dit maar permanent afskryf!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31994 by Driekie
Oi Kriek - dis oke ek sou ok dieselfde gedoen het!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31992 by sexy~hexy
Hi Marie...LOL...Driekie wou nie deel oor hoe sy met hulle BD marathon aand na aand in die mood kom nie ;)

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31989 by Kriek
Presies, en waar de hel sou ek die bedrae van die ander 2 betalings wat ek gedoen het, tot op die sent gekry en betaal het as dit nie so op die staat wys nie. En die state wat hulle stuur is ook vanaf die 1ste keer wat jy die dr gesien het. Dit is nie ons dr nie, dit was elke keer wat ons na-ure ongevalle toe moes gaan. Tienka, dit is nog nie presies 3 jaar nie, eers Sept maand. Toe ek navrae daaroor doen toe se hulle, om hulle boeke te balanseer se hulle debt written off, hoe in die lewe doen jy dit, mens stuur dan mos nie vir iemand n rekening wat wys R0-00 due en dan ewe skielik skuld jy geld nie. Ek sal dit nie n hel betaal nie, ek is jammer

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31987 by Tienka
Hallo G, klink of jy heerlik gekuier het vanoggend!! Hoop jy het ook 'n lekker rustige naweek.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31985 by marie r
Sexy hoekom het jy daardie sad face gehad?

Dit maak ook nie vir my sin nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31981 by Tienka
Enige skuld eiser het net 3jaar om jou op te skroef vir uitstaande skuld, daarna 'verjaar' dit en kan hulle niks doen nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account