file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #31977 by Tienka
Kriek, as 3jaar al verby is dan kan hulle gaan vlieg. Hulle 'skryf' dit af en oorhandig dan die rekeninge. Dis pure bog!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31978 by sexy~hexy
Maak ook nie vir my sin nie Kriek...as dit debt written off beteken dit mos hulle het dit klaar afgeskryf in 2007 al.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31969 by Kriek
Julle ek is nou so bef@@@@ ek kan iets oorkom. Ek kry n oproep van n debt collector, een of ander Dr het ons oorhandig. Wel ek se toe vir die ou dit is nonsens hy moet die staat vir my stuur. Stuur toe net die 1ste bl, ek vra toe vir die res van die staat. Kry toe al 3 bl. Om die storie kort te maak, die R181-06 wat ek skuld volgens hulle wys op die staat Debt written off vir die R181-06 Die laaste bladsy wat altyd wys Due by client met die 30, 60, 90 days ens, wys alles R0. Nou hoe de hel wil hulle my nou oorhandig ??? Ek het hom gese hy kan vir Dr se hy kan in sy dinges invlieg, ek sal dit nie betaal nie. En hoekom van daai tyd af (2007) het ek nooit weer n staat of oproep gekry oor dit nie. Dit gaan hulle anyway meer as R181 kos om my hof toe te vat.
Sorry, maar ek moes nou net afpak

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31959 by Dassie
Ek dink ons kry seker gemiddeld een keer 'n week daai vraag van kinders.

Ek steur my nie meer daaraan nie.

Bye Ansa, geniet die naweek.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31948 by G Baby
Hallo julle,terug vanaf Tzaneen die hele oggend daar gewees,kids skool toe gevat en dan wag ek vir hulle en kry hulle weer 12 uur.

Het natuurlik my koffietjies ingewerk saam vriendinne en heerlik gekuier,nie eers by shop uitgekom nie. Het vir twee kiddies elkeen 'n lekker snoesige kombers gekoop vir die winter.
Wens dit wil nou lekker koud word hier sodat ons ook actually kan begin om wintersklere ens te dra!

Hoop dit gan goed met julle almal,sal later als opvang wat ek gemis het. Is daar enige nuus dalk?

VIr die wat iets lekker doen die naweek enjoy!!
Ons is net rustig by die huis die naweek,my man werk more so ek sal maar iets uitdink om met kids te doen.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31945 by sexy~hexy

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31941 by Driekie
Ek weti....genuine - dis n moerse goeie vraag.... :huh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account