file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #31881 by Tienka
Ansa, ek raak sommer moeg net om van jou maraton te lees :laugh: Geniet dit, ek hou styf duime vas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31880 by marie r
Driekie sover ek weet het kinders 20 tande , totdat hulle begin wissel.

Driekie, ons is ook nog op die elke 2de dag, wag vir daardie +OPK, dan 's dit elke dag.... Die +OPK moet vinnig kom. Ek vlieg Woensdag oggend George toe en kom eers Vrydag terug.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31879 by Ansa_S
Driekie ons gaan vandag op die BD wa klim. Elke dag van vandag af tot volgende week vrydag!!!!!!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31874 by Tienka
Ansa, moet jou nie daaraan steur nie, as hulle wil skinder los hulle dan maar as dit hulle happy maak!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31872 by Tienka
Dit was vir my net so erg na ons 1ste want ons het vir 12jr net 1 kind gehad. Ek het later vir die wat vra gese ons kannie nog he nie - sies vir my en toe sukkel ons vir nr 2 en nr 3 daag sommer uit die bloute uit op :laugh: NOU vra niemand meer nie :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago - 16 years 4 months ago #31870 by Ansa_S
Ag ek is bly vir Lalie!

Ja wat my die meeste pla is, hoe het hulle op die onderwerp gekom in hul gesprek...Oe my skoondogter sukkel vreeslik om swanger te raak.... :angry: :angry: :angry: :angry:

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31868 by Tienka
LOL Driekie, klink my julle doen die ding ordentlik!! Hier kom 'n girlie sien ek :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account