file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #31840 by Ansa_S
Hierdie dag het nie 'n einde nie!

Ek moet se die clomid behandel my goed- geen hoofpyne nie, geen eetlus nie, geen moodswings nie, net vandag bietjie hotflushes maar nie baie nie. En dan die ligte krampies van gister af maar baie min, by die eierstokke!

Mens sal seker meer effekte voel as jy 'n groter hoeveelheid drink, want ek is nou maar net op 50 mg.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31838 by sexy~hexy
Jayden was by dokter, hy het waterpokkies, maar sy se sy imuunstelsel is baie goed en die knoppies word al klaar gesond (Woensdag 4, vandag ook nog net 4). Hy mag dagmoeder toe wanneer die rofies afgeval het.

Ek wag nog vir Paisley se HPTS foto :S

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31836 by Paisley
hehe - nee wat, ek wil eers weet hoeveel daar is, en wat die geslagte is! hehe

Op die stadium spandeer ek nog net geld om die velletjie sag en free of stretchmarx te hou!!!!!!!!!!!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago - 16 years 4 months ago #31835 by Dassie
Hoe sê hulle - It's not over until the fat lady sings. Nou hoop ek die fat lady (AF) bly ver weg haha.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31831 by Tienka
Absoluut Morgs, die vetrolletjies het sommer verdwyn (vir nou :laugh: )

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31830 by Morgan
ek het al toe ek 6weke preggies was die pram en kar stoeltjie gekoop!!!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31828 by Tienka
Sjoe Paisley, ek is impressed met die selfbeheersing, nog niks gekoop nie!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account