file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #31867 by marie r
Ansa dit maak my ook vies.

As 'n mens trou dan wil die mense vinnig daarna weet wanneer kom die kleinding. As die 1ste kleinding daar is, dan wil hulle al weet wanneer kom die 2de een. En noudat Eduan naby aan 2 is, nou raak dit weer vir my erg. Want nou vra almal al weer en sê ons moet nie te lank wag nie ens.....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31864 by Paisley
lalie stuur groete. LAP het goedgegaan. Alles lyk 100%, bietjie endo wat hulle verwyder het. Hulle sien dinsdag weer die fs vir ovariele stimulasie of IUI!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31863 by Tienka
Weet jy Ansa, sulke comments moet mense liewer vir hulself hou want hulle besef nie hoe seer dit maak nie.

Kug-kug, ek kan vouch vir die Cohen dieet :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31861 by Driekie
HEhe jys gelukkig Ansa!Fertomids het my soooo lus gemaak vir choccies - ek het ingegee en toe ene gan koop na werk!!

Hulle se tot en met 6 maande is veilig maar dan moet jy n breuk vat..

Dan is dit heel moontlik nog die tande want ek dink hy kort nog kiestande - en hy moan vreeslik, heeltyd vingertjies in die mond...ugh..gedink dis al verby!

Hehehe - ons is nog tot Sondag op elke 2de dag en dan gaan ons die elke dag ding doen tot na OV...maar dit bly nie noodwendig by elke 2de dag nie..hehe :blush:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31860 by Tienka
Hello Driekie, agge nee man, hoop boetie voel sommer gou beter. Eish, daai 3uur in die oggend doekruil le nog vir my voor :laugh:

Ansa, ek dink jy kan dit vir 6maande aaneen op 'n slag drink, dan 'n break vat.

Ha-ha Dassie, dis nie so erg nie :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31859 by Ansa_S
LOL @ Dassie!

Ek het my gisteraand so effens vererg vir my skoonma.

Mens is darem maar snaaks, as jy trou dink almal jy is 'n konyn en moet sommer dadelik en net met die klap van vingers swanger raak.

Gister vertel sy my van 'n meisie wat saam my op skool was en soos sy se: " ook sukkel om swanger te raak" wat op Dr Cohen se dieet gegaan het sy en haar man en binne die eerste maand swanger geraak het!

Met ander woorde my skoonma neem sommer nou klaar aan dat ek sukkel om swanger te raak!!!!! En dit maak my hartseer en voel of daar nog druk op mens gesit word!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31858 by Morgan
Ansa party drs se 3 maande ander weer 6 maande

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account