file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #31802 by Tienka
Dis goed jy se Morgs, ek het dit nog nie eers agtergekom nie :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31801 by Ansa_S
Lyk my ons almal is maar stil vandag, die week se baie kuier het ons nou so bietjie ingehaal.

Paisley en Tienka ons kan Maandag se ons sien die ginekoloog volgende week! yeah yeah yeah

Kan nie dink ek is opgewonde oor so 'n besoek nie, want gewoonlik is jou senuwees klaar as jy vir 'n roetine ondersoek moet gaan! :dry:

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31800 by Tienka
Hallooooo Ansa, go girl, geniet die BD maraton!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31795 by Morgan
Ai klippie ons gan jou mis man!!!

Julle girls ek sien nou eers ekt n fout op die resep gemaak en niemand kom dit eers agter nie

dis 15ml olie en 1 koppie WATER

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31789 by Ansa_S
Dasssie ek het gedink dis my verbeelding maar die clomid neem ook my eetlus weg, en my maag is lekker los.

Moet myself herinner om iets te eet!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31786 by Tienka
Klipster, all work and no chat is glad nie goed vir die siel nie :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31784 by Cornel
En nou? As almal nou so stil is? :( :(

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account