file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #31853 by marie r
Hello Driekie.

Die kiddies is veronderstel om hier by 2 jaar nog tande te kry, sover ek weet.

Hoe gaan dit met die "huiswerk"?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31852 by Ansa_S
Ja Paisley mens hoor so baie dinge van die tipe medikasie, veral die vet maak van dit, dat ek my voorberei het dat na die 5 pille ek nie in my klere gaan pas nie!

Maar gelukkig het dit my eetlus en lus vir sjokolade gekalmeer!

Vir hoeveel maande kan mens clomid of fertomed gebruik voor mens dit moet los vir 'n ruk?

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31851 by Dassie
Hehe, gou my blonde oomblik vir die week deel.

Nou die dag gaan ek na die bakery en toe vra ek vir die vroutjie of ek asb 'Rolls without flour' kan kry. Lol. In plaas van 'rolls without seeds'. Sy't seker gedink ek's lekker stupid.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31850 by sexy~hexy
Ek kap nou 'n vaak hier wat skrik vir niks sjoe

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31847 by Driekie
Helo helo!! Sjoe dis stil hier vandag - waar's almal??

Goes goed hierie kant - net weer n siekerige/mislike kiddie om mee huis te hou...Dink dis dalk nuwe tande wat pla..maar is nie seker of hulle op die ouderdom nog tande kry nie???Moes vanoggend 3uur JA 3UUR in die koue opstaan en doek ruil!!!!Sies....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31846 by Paisley
ek is bly dat jou simptome so min is!! Ek het ook regtig min simptome gehad!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31844 by Ansa_S
Ek dink nie ek sal ooit kan wag tot die baba kom om dan eers uit te vind wat dit is nie. IS heeltemal te nuuskierig, en my man nog meer!

Happy se sy en haar man het besluit om te wag tot bevalling, maar sy vermoed dis 'n dogtertjie.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account