file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #31227 by sexy~hexy
More Hlise...ek weet hoe jy voel. Ek het omtrent Woensdag 'n b!tch tantrum gegooi, want Jayden mag nie na die dagmoeder toe as hy siek is nie (staan so in haar kontrak), so maw elke keer as hy siek is, moet ek afvat by die werk. Toe is ek sommer kwaad vir die hele system, want as 'n man afvra by die werk oor sy kind siek is, dan lag hulle of se dis mos nie sy werk om by die huis te bly nie, of hy wil net onnodig afvat. Verlofdae is al uitgeput, want ek moet elke keer net plan maak. Jayden kan ook by my ma gaan bly wanneer hy siek is, maar nou bly my boetie-hulle daar met die nuwe baba, so maw Jayden mag nie daar kom nie, anders raak nuwe baba ook siek :( So hoop regtig jou dogtertjie raak gou gesond!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31226 by Dassie

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31219 by Dassie
More girls!

Shame Ilse, hoop sy word gou gesond.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31218 by marie r
Hi Hlise. Ai tog dit is sleg met jou dogtertjie wat siek is. 'n Mens slaap dan rerig nie goed nie & 'n mens voel so hopeloos.

Hier is 'n website met bietjie idees:
www.babyshower101.com/baby_shower_invitations.html

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31212 by marie r
Ai tog. Dit is jammer dat julle so ver bly en in so 'n afgelee plekkie bly. Ons wat naby die groot stede bly is eintlik so bederf.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31210 by Hlise
More almal! JAY! Dis Vrydag!

Ek is so effe moeg vanoggend. Leandri het gister by die skool siek geword en gestraand erge koors gehad wat ons so gesukkel het om te breek. Sy was omtrent die hele verlede week nie by die skool nie om gesond te word. Sy het Dinsdag haar antibiotika klaar gemaak en nou is sy alweer siek. :( Dis erg om 'n working mommy te wees want ek het nie 'n keuse nie en sy moet skool toe gaan maar hul word net siek daar! Sy is op Creche Guard maar dit help nie op die stadium veel nie. Vandag kuier sy maar by haar ouma maar gaan dadelik huistoe as sy weer koors kry. Dis maar 'n tipe verkoue/griep en het baie slym op haar borsie. Dis aaklig en mens voel so hopeloos as hul so sleg voel.

Verder beplan ek my sussie se babatee en gister die Save The Date sms'e gestuur. My ma'le maak die uitnodigings. Het julle enige voorstelle vir 'n babatee oor wat mens alles kan doen ens?

Lekker daggie vir almal!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #31208 by sexy~hexy
Ek het ook so gedink Marie...dit net 'n klein bietjie kleiner maak, dan kan ek 4 uit een A2 kry. En ja, mens wil dit nie na afskeep laat lyk nie, maar ander probleem is dat daar nie so baie karton is nie, so ek moet improvise!

Ag lekker, Jayden sal ook mal wees oor 'n jungly gym maar hier vra hulle 'n plaas se prys vir so iets :S

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account