file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #65527 by Strik*kie
Awww dink julle kan seker nie wag om vir almal te vertel nie Dassie, ag hulle gaan seker so bly wees.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65526 by sexy~hexy

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65520 by sexy~hexy
Dis vandag oor 3weke, dit voel al klaar soos 'n ewigheid!!! Veral oor my dokter nie eens gepla is om nou al 'n scan te doen nie :S

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65512 by Dassie
Jip Strikkie, sal definitief kom post Maandag oggend.

Ons het besluit om almal te vertel na die scan, dit dra seker by tot die opgewondenheid/senuwees hehe.

Hexy, jy sal sien die laaste week voor jou scan gaan bitter stadig verbygaan.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65508 by Strik*kie
Dassie jy moet kom post as jy klaar by dr was, dink almal raak nader aan scans op senuwees om te weet als is ok.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65507 by sexy~hexy
Is reg so Dassie, ek verstaan :) My eerste scan is nou eers die 21ste Julie, dan is ek al 8weke.

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65504 by Dassie
Nee Hexy ek's nie bang nie, net op my senuwees, want ons laaste scan was so lank terug en mens wil net jou babatjie weer sien en hê als moet 100% wees. Meer op my senuwees oor die tyd so stadig verby gaan lol.

Kriek - Voorspoed met die onderhoud, hoop jy kry die job.

Ankia - Geniet jou vakansie, hoop jy kry BFP om dit ekstra spesiaal te maak.

Morgan - Carli klink so oulik, email my tog 'n pic of iets? Nie op FB.

Tienka - Voorspoed vir die laaste 'stretch'.

Al die ander naby aan toets - Voorspoed, ek hou styf duimvas.

Klippie en Charlaine - Voorspoed met julle IUI's.

Anje - Hoop jy het so binne 2 weke vir ons baie goeie nuus. As ek nou reg tel lol.

Ek hoop nie ek vergeet nou weer iemand nie!

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account