file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #30631 by Strik*kie
Toemaar hexy nou kan jy baaaaaiiiiieeeee koffie drink hoor.

Morgan ek dink ook jy gaan dalkies spyt wees, hoekom vra jy nie vir ankia om vir jou te neem as jy nie iemand kry nie. Sy kan net ja/nee se.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30630 by Tienka
G, my baba hik net so baie en ek voel hom nou in die middel onder my naeltjie waar hy gister nog so by my regterheup gehik het.

Wou jou nog vra, ek kannie onthou hoe BH gevoel het vorige keer nie, maar partykeer as ek ene kry voel dit asof my keel wil toetrek, definitief 'n biekie seer meer as ongemaklik. Hoe ervaar jy dit?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30624 by Kriek
Vir watse maatskappy werk jy Hexy ??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30622 by G Baby
Hi hexy kyk bietjie hierdie site ook vir idees as jy wil,nogal mooi goedjies
www.paperstyle.com/is-bin/Wedding-Invitations.html

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30621 by Kriek
Morgan, jy gaan spyt wees as jy nie foto's laat neem nie jong !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30620 by sexy~hexy
Ja Kriek, as ons seksie 'n veiligheidsdoelwit behaal mag ons braaipakke bestel en braai. So ons het nou twee behaal, so braai vandag en volgende Donderdag weer :)

OI OI OI...ek stuur die skoonmaker kafee toe om melk te gaan koop...sy het net my koffie gemaak...hier kom lewer hulle die 3bokse melk af wat ek bestel het. WEET JY!

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30618 by Kriek
lol Strikkie, ek het mos al gese ek watch julle van daar oor die blaar. he he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account