file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #30649 by Morgan
hello VB... bly jou man is terug, en n valentines baba sal rerig nice wees!! ek hou rerig styf duim vas vir jou en sommer almal die maand!!

Nelria jy roofkyk lekker

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30645 by Driekie
Middag se almal!!!!!!!Klink of dit lekker gegons het hier - ek het nou net gevang van Paisley se mooi moederlike instinkte wat deurslaan!!!

PRAGTIG PAISLEY - wag tot jy lus kry vir als onder die son!!
En dan G se shoot wat so nice afgeloop het!!!!Nout jy ok ietsie wat jy vir die kids kan wys eendag en mooi kan bere!!!
En Ankies - wow daai foties is mooi!!!!En daai bed-storie is HISTERIES!!!!!

Dit gan heel good hierie kant - kry net hel-koud vandag!!!En lyk my die skete het weer gewyk - ek voel weer soos my ou self en nie seer en styf nie!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30644 by VB2010
Middag julle

Het 300plus post gehad om op te vang, en kan nou niks meer onthou nie

so almal is gegroet

my man is darem terug by die huis, het so 3uur vanoggend dood moeg hier aangekom, hy slaap nou nog, geen slaap gehad vir 3 dae, dis vrek gevaarlik!

sooooo on kan begin met die BD maraton! yay!

As ek nou swanger raak is dit 'n valentine's baby!

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30638 by G Baby
Tienka,myne is ook seer met tye.
DIt voel so vir my,gewoonlik trigger 'n vol blaas dit. My maag trek so van kante af saam en word dan klipharde bolletjie,voel of my maag dan so afwaarts getrek word,na so 30sek ontspan hy weer.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30636 by Morgan
haha strikkie ons dink die selfde ek het haar gevra maar sy se sys nie nou reg daarvoor nie, maar sal as carli 1 word

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30635 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30634 by Morgan
kriek ek kry geen terug voer van die fotograaf nie en eks nie lus vir sukkel nie.

Julle ek het nog geen BH gehad nie!!

O ja G ek het gistraand gedroom van jou babatjie.. as ek reg onthou was hy lekker groot 3.6kg en hy was soooo mooi

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account