file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #65468 by klippie
O ja - dankie driekie - ek hou nou duime vas vir kriek!

Pais, ek gaan daar kom bly waar jy is. Ek het my simpel gebel vir meds - al die apteke in Pretoria - discem, clicks, checkers, ens ens. Hulle het almal fertomid, maar niemand hou die menopur of ovidrel aan nie. Hulle is egter gretig om te bestel!!!!!! Dan sê ek maar net, nee, ek het dit dieselfde dag nodig! Toe kom ek reg by UNITAS apteek, teen 'n prys natuurlik....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65465 by Driekie
Klink heerlik Ankia!!!My lemoen is al in my magie - nout ek nog my hotdogs :woohoo: en yoghurt!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65464 by Morgan
Charlaine hys dalk duurder... maar as dit werk is dit money well spent

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65463 by Lia
Strikkie, weet nie van Nessie nie, maar weet Ella het more 'n afspr by 'n spesialis in die Kaap. Sy het mos nou vir 'n ruk Kaap toe gegaan vir werk, maar dink sy is volgende week weer terug.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65458 by Morgan
Dankie driekie nou weet ek ook... sjoe ek mis nou rerig baie... hoop rerig sy kry dit!!!!

Eks ook nou lekker honger...

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65457 by Driekie
Jip DEFINISLIS!!!

SUPLISE!!!!!!!!! :woohoo:

Sterkte Anje - ja nee die mans is nie aldag so clueless of harteloos soos ons soms dink nie ne!

Hi Dassie - welkom weer - so bly jys beter!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65454 by Strik*kie
Ankia .............. daar eet jy die neute wat Hexy voor lus was of sy was lus vir peanuts :lol:
Klink lekker.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account