file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #30245 by Nessie
Hi Dassie, ek is ok dankie! En jy?

Morgan, Dankie, dan sale k en Paisley daarem so saam saam wees! My ma vra my reeds nou-nou of het AF al gekom en as dit nie daar is teen volgende naweek nie moet ek asb wag om te toets tot wanneer ons daar by hulle is, sy sal self die toets gaan koop! Snik, Snik!

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30242 by Dassie
Laat ek gou vir julle ietsie weirds vertel. Noudat Paisley sê van die 4dae ding.

Toe ek verlede jaar swanger geword het, het ons in my ovulasie week geBD en op daai presiese oomblik (TMI lol) het ek geweet ek gaan swanger wees. Dis nogal moeilik om daai gevoel te beskryf. Maar ek het geweet 100% dis die BD wat ons conceive het.

Weird ne. Maar nou ja, na die MC en al die onskuldigheid oor die hele proses weg is, dink ek nie ek sal weer so iets experience nie.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30241 by Morgan
Ankia jy se jy neem self fotos... vertel ons bietjie meer??

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30240 by Goggatjies
nessie - sterkte

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30239 by Goggatjies
ag shame hexy - drink maar swart rooibos tee, dit is darem beter as swart koffie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30238 by Morgan
Nessie ons almal hou BAIE styf duim vas!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30236 by sexy~hexy
Ek lus koffie...of tee...maar nogsteeds geen melk :S:S Wou nog van die huis af saam bring maar ja heel vergeet.

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account