file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago - 16 years 4 months ago #30235 by Goggatjies
charlaine - op watter cd is jy
want jy kry baie cm as jy swanger is

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30234 by Morgan
Laas toe ek die dr gevra het toe se hy hulle kan dan die epi doen voor hulle met die induksie begin. Het ook gewonder hoe dit werk want sonder induksie moet mens wag tot op 4cm dink ek

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30232 by Dassie
Howzit Nessie en Klippie.

Hoe voel jy Nessie?

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30229 by Goggatjies
as hulle vroeer in sit vat dit langer om te onsluit en dan kan dit dalk gaan na 'n emergency cs toe

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30228 by ChaNa
Julle van gister af kry ek verskriklik baie discharge. Dis so wit melkerig sorry tmi.. Weet iemand hoekom mens die goed kry so laat in die siklus?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30227 by Nessie
Dankie Morgan, gedink dit pas goed na gister se paaldans!

Paisley, as ek nou swanger is dan sal ons babatjie 30 Jan due wees! (BID BID BID!!)

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30226 by Goggatjies
morgan jy moet nogsteeds wag tot 4 cm voor jy epi kry

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account