file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #30262 by Goggatjies
Hierdie het ek van William geneem

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30260 by Strik*kie
Weet jy Dassie my sussie het gese die oomblik toe daai spermpie met die eiertjie clutch het sy geweet sy is swanger en dit het met al 3 haar kiddies gebeur. So dit kan wees.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30259 by Nessie
Ek het gister my vriendin se babatee uitnodiging gekry, DIS TO DIE FOR!!! So ou klein baba op en dit is 'n legkaart, to cute!
Het toe gou vanoggend gaan kyk vir 'n paar baba produkte, maar die goed is so duur!!! Het sommer 'n paar cheap weggooi doeke gekoop om die produkte in toe te draai, het my ma gevra om spoeg doeke te borduur om die ander persentjies in toe te draai.

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30254 by Tienka
Ok girls, ek gaan verdwyn vir so 2 ure, ons het 'n funksie hier by die kantoor. Sien later

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30252 by Goggatjies
Morgan - ek het my eie studio gehad by my vorige huis, maar toe ons nou trek toe is daar nie plek vir studio nie

Dit is maar 'n hobbie

Maar ons volgende jaar gaan huis koop, gaan ons defnitief iets koop waar ek weer 'n studio kan opsit, en dan hoop ek om dit my permanente werk te maak.

Ek geniet dit baie om foto's te neem
Vandat William gebore tot nou - is daar 4 500 fotos geneem, en nie een lyk dieselfde nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30250 by Morgan
Dassie ek weet wat jy bedoel. Met my MC het ek ook terwyl ek en DH geBD het het ek net geweet. Hom na die tyd gese toe lag hy net en ek was toe!!

Maar nie die keer nie. Ek was baie hoopvol, maar het nie al my hoop daarop gesit nie.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #30246 by Goggatjies
morgan - jy moet maar net weer seker maak
Maar jy moet maar rustig wag vir carli, as sy laat is, laat hulle eers 'n stretch en sweep doen, dit werk gewoonlik soos 'n bom

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account