file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #65432 by Strik*kie
LOL Drieks, hier is paar wat amper vir my moet tannie se haaaaaaahhhaaaaaaaaaaaaaaa

Haar onderhoud was 11h30 so ek wag (on)geduldig. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65430 by ChaNa
Pais - Soos ek gese het dr pentz kon my glad nie die maand help nie want hys op vakansie en ek het nog net hierdie maand oor om te probeer want dan moet ek wag tot desember voor ek wee mag probeer swanger raak. So as ek die maand saam dr pentz geskip het moes ek wag tot desember en ek kon dit nie aan myself doen nie. Toe kry ek 'n dr wat my net vir hierdie siklus kan help.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65429 by Morgan
julle ek het iets gemis... wat gebeur met kriek???

Anje en onthou daai kussing onder die boude ne!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65427 by sexy~hexy
Anje, Charlaine se dan Dr Pents werk nie die maand nie?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65426 by Lia
Hi Morgs, nee my laaste een was gister oggend. Sien Dr. Pentz Vrydag oggend 07h30. Kan nie wag nie. PS: En ons BD al die pad, al is my man siek, shame kry hom so jammer.

Hi Strikkels !!

Drixter, nee jong, dit het so goed gegaan, maar toe begin hy verveeld raak en hou op wissel. Hoop maar daar gebeur vandag iets. Hy sit juis nou en wikkel al weer. Dis sooooo naby !!

Ek het effens krampe gehad, maar regtig net effens, verder niks nie.

Dis juis hoekom ek gou ingelog het, gehoop ons het al nuus oor Kriek, maar lyk nie so nie. Hoop dis 'n goeie teken.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65425 by Strik*kie
O daar is ons weer amper terug by choccies en kos :lol:

Wo ook nou weer vra oor die tande?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65424 by Paisley
charlaine - hoekm het jy van dokter verwissel? Dr. pentz het gekyk na hoe die eierselletjie groei, en wanneer hulle groot genoeg was 'n trigger shot gegee, wat maak dat mens na 70hr ovuleer en dan die inseminasie gedoen.

Clicks apteek - maar ek het nie die ovidrel ingesluit nie! Sjoe maar no offence - dr. pentz is baie goedkoper WOW...

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account