file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #65422 by ChaNa
Thanks morgs

Ek gaan probeer relax en daarvan vergeet dan sal dit werk ek weet. Maar as mens heeltyd daaraan dink dan kom dit gewononlik nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65420 by Driekie
OUVROU!!! :laugh: :laugh: :laugh:

Nee man, jy nog spring-chicken!!!Weet jy hoe laat die interview is/was??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65419 by Strik*kie
Hey Anje

Thx Drieks, gaan try. Lyk my die een na die ander skeet tref my die maand, verkoue, rug seergemaak en nou naar. Ouvrou se moses. he he

En ek wag nog in spanning vir Kriekels! tick tock

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65418 by Driekie
Haai Anje - het jou peetkiddie se tand toe uitgekom??Ek wou jou nog se - eks bly jyt darem ok nie neg dinge beleef met jou fertomids nie!Al wat ek gekry het was die vrek seer by ov tyd en die lus vir choccies!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65417 by Morgan
hello anje!!!

As ek reg is het jy vandag jou laaaste fertomid gedrink??

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65416 by ChaNa
Thanks Anje

Is baie opgewonde daaroor en hoop van harte dit werk.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65415 by Morgan
Klippie en charlaine julle 2 moet net relax... die dr weet wat hy doen en julle moet oor niks warry nie.. julle werk is om rustig te wees

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account