file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #65445 by Driekie
Morgs om jou so bietjie te help - jy weet mos sy was ge-retrench en moes vandag haar laaste dag werk - wel sy het vandag n onderhoud in Northcliff wat baie belowend is en ons hoop regtig sy kry dit!!!!!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65444 by Dassie
Hi girls, Moomie maak my erg deurmekaar vandag. Bly vashaak op bl 688 en dan verskyn ander bladsye en dan is hulle weer weg.

So ek moet nog alles probeer lees op bladsye wat aanhou verdwyn. :blink:

In elk geval ek het iets raak gelees van Paisley en rugpyn. Ek dink dis regtig normaal Paisley. Gewoonlik is dit een van die swangerskap tekens. Mens se preggy hormone begin al daai rug ligamente en goeters sag maak sodat hulle stadigaan kan begin skuif en regmaak vir groter baba. Ek het dit self af en toe. O en moenie vir my lag nie, maar ek onthou daai een Kendra episode toe sy swanger was. :silly: Sy wou omtrent huil van die rugpyn en haar gynae het gesê dis normaal.

Ek sukkel nou met 'n sinus storie na die verkoue. :dry: Maar dis darem beter as daai woesste verkoue. Plus gister raak my maag toe upset, oor ek my mos oorlaai het met lemoensap en lemoene. Jinne, dis asof alles my tref lol. Gelukkig het my ma raad gegee, en 'n probiotic en swart rooibos tee het gou gehelp. Dankie tog vir my ma!

Ek raak nou baie op my senuwees vir Maandag se scan. Maar ek hoop en bid die daggies gaan gou verby en dat ons net goeie nuus Maandag kry!

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65443 by Strik*kie
Dr Strikdas gaa seker dan van die naweek af met verlof, shame hy werk so hard hy moet darem seker rus ook ~ met al sy insette verdien hy 'n ruskans ne Paisley :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65442 by Driekie
Ag hete - miskien net miskien pop daai tand uit vandag dan moet jy tandmuis speel!!!!!

Klink belowend - miskien help die siek-wees tydens - dit het vir Hexy gehelp!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65441 by Lia
Hehe Morgs, glo my ek onthou van die kussing reel !!! Enige iets wat help sal ek probeer.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65435 by ChaNa
Dr pentz het vir my gese hy kom eers die 22ste julie terug want danis hulle lab weer oop en klaar.

DIS BAIE WEIRD..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65434 by Lia
Hexy, nie seker wanneer hy weggaan nie, maar ek sien hom definitief Vrydag oggend 07h30. Het vanoggend met sy ontvangsdame bevestig en sy het ook gese dat sy dink nie hy gaan my 'n fooi vra vir die konsultasie en scan nie, maar ek moet maar R250.00 bring vir ingeval. Hy besluit blykbaar self hoeveel hy wanneer vir wie vra.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account