file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #65414 by Driekie
Jip - dit of Provitas of Marie Bisquits!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65413 by Lia
More more dames

Ok, ek het gou vandag se chats opgevang.

Marie, hoop julle word gou gesond !!

Ankies, lekker in pak, kan nie wag om terug te hoor van jou nie. Het William al voorheen gevlieg?

Charlaine, bly om van jou te hoor, het jou gemis, klink of dit sommer baie goed gaan.

Charlaine en Klippie, ek is baie opgewonde oor julle IUI !!!!! Sterkte !!

Hallo Morgs, het jou ook baie gemis. Ek is baie bly Carli gaan so goed aan. Geniet dit terwyl sy soet is.

HI Tienks, ag dis lekker om laat te kan slaap in hierdie kouer weer. Geniet dit baie !! Jammer oor die naarheid, hoop dit gaan gou weg.

Hi Pais, die pyn is ‘n erge ding jong, het jy al met jou dr gepraat? Sjoe, jou scan is nou baie naby ne.

Ag nee Strik, ek hoop jou naarheid gaan so gou verby soos wat hy gekom het. Dis aaklig om naar te wees.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65412 by ChaNa
Ek hoop ook hierdie IUI werk die eerste keer vir ons want ek sien nie kans om weer R6000 - R7000 te betaal nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65410 by Strik*kie
Nee Driekie, weti waar kom dit nou vandaan nie. Het koffie gedrink maar daai smaak is liederlik :lol:
Cream crackers?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65409 by Driekie
HAHA Strik!Garage-pie in die mond!

Morgs - ek ok so gedink tot my ma eendag vir my se - man dis n baba nie n glas-ornament nie!!HIEHIE - ons dink mos "maar hulle is so klein".... :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65408 by ChaNa
Siestog.. hoe het jy haar gekry om so goed te slaap? Het jy een of ander spesiale roetine wat jy volg?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65407 by Morgan
klippie dit klink als so exciting... hoop rerig dis die eerste en laaste keer

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account