file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #28941 by Goggatjies
hallo drixter

ek stem saam, my seun het ook baie nukke en grille gehad gisteraand

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28940 by Ansa_S
Hallo Driekie jy is net betyd om saam te gesels oor paal dans!

EK kan nie dink wat my man sal se as ek al soos 'n slang begin krul soos ek probeer sexy dans!!!!!!!

Kriek ek gaan 'n kas wyn nodig he om my dit te laat doen!

Ek het nie 'n paal nie so ek sal die spieelkas se stoel moet aanvat :silly: :silly: :silly:

Ek dink my man sal homself nat piepie van die lag en dan sal die lus ook verdwyn :woohoo:

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28938 by Kriek
Hallo Driekie, weet hoe jy voel, ek is ook al deurmekaar gewerk, en hier le nog hope werk, maar nou vat ek eers 15 minute breek dat ek kan ontspan. En wat die seuntjie grille aanbetref, kom ons hoop dit is vandag beter

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28935 by VB2010
hellooo Driekie :side:

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28931 by Driekie
En ek is hier - wat n oggend ek is skoon dronk en deurmekaargewerk!!

En die novel wat ek moes lees het nie gehelp nie!!!!
Net so vinnig gevang Ankia se kiddie is sooooo handsome!!!
Paisley se sout en suur is deffies n teken van seuntjies veral die sout - ek het so thing gehad vir Aromat!!
Jippeee vir Anje se man wat terug is
Nelria wat nog siek is -ai dolla hoop jys gou beter!!
Hexy se vraag oor die ticker - dink hulle werk op weke nie maande nie dans dit mos gewoonlike bietjie anders..
En dan Ilze - ek dink gisteraand was n seuntjie-nukke en grille aand - myne was onhebbelik en wou niks van niks weet nie!!!
Vb se nuus het ek darem deeglik gelees - wow - dis great!!!!!!!!!!!
Tienks en Morgs se woefe is te cute!!!
Helloooo almal - al noem ek jou naam nie hierbo nie - HOWZIT!!!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28928 by Ansa_S
Ja Belly Dance sal nou goed werk vir my met my vetter pens! Al hierdie deurmekaar hormone maak dat ek nie die honeymoon pakkie kan aantrek nie :blush:

Dis in elk geval 'n mors van tyd om iets aan te trek :blush: :blush: :blush:

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28925 by Morgan
Nessie my man en ek praat nou die dag oor wanneer ons gan probeer vir die 2de een. Hy se toe asb net nie weer gou nie. Ek is toe heel verbaas en vra hoekom? sy antw was hy soek ook weer bietjie action. My libido in non existant en al probeer ek weet hy ek doen dit net vir hom nie vir my nie.

so jy kan een van daai wees wat se libido of sky rocket of van daai wie se libido nie meer bestaan nie.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account