file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #28902 by Morgan
Nessie die baie CM het vir my begin toe ek so 4weke preggies was

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28897 by Ansa_S
NEssie dis hkm hul my met 'n ousie vergelyk want ek het nie die lyf van 'n paaldanser nie!

Mense sal verstik as ek om 'n paal moet krul soos 'n luislang!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28896 by KarinM
Ja, charlaine, wanneer sien ons hoe jy lyk jong?

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28895 by Kriek
Hallo julle, ek wil net se ek is nog hier, maar wat vandag in die plek aangaan, weet ek nie, dit is n absolute malhuis ! Ek het nie eers alles gelees nie, net wat Morgan se, Paisley gaan gou dokter toe man, toe skrik ek my gat af, so daar moes ek die begin van die storie gaan soek. Sjoe.
En Charlaine wat stripper wil word. lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28891 by Nessie
Morgan, dankie, nou weet e kook, so maw indien AF kom dan geen dit weg?
Charlaine, genade… LOL, jy het die lyfie daarvoor!

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28888 by KarinM
Hi Charlaine, Virgin active kos mos so R199 per maand. Maar as jy by Discovery is of ook aan Momentum behoort soos ons, dan betaal jy 'n once off fee en daarna net so R140 vir jou hele gesin per maand. Dit werk goedkoop uit vir ons.

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28882 by Ansa_S
My man en ma se hul dink ek was in my vorige lewe is ousie gewees want ek kan my boude swaai soos 'n wafferse ousie as sy dans!

Dankie VB ek het ook van die foto gehou!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account