file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #28880 by Ansa_S
Ek hoef gelukkig nie kos te maak vanaand nie, gaan na rugby by my skoonma'le sop en vetkoek eet!

Is lekker lui vandag, was gister baie fluks toe ek by die huis kom. Het my blomme nat gespuit en toe lyk my kar sommer vir my baie vuil toe was ek dit sommer. EK dink dis hoekom dit tot vandag koud is hier by ons!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28879 by ChaNa
Ek dink ek sal 'n goeie stripper maak miskien moet Ansa my join lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28878 by VB2010
dan moet jy die zumba een kry, bietjie duur maar blykbaar baie pret ook
Jou foto is mooi!

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28870 by Ansa_S
Nee ek wil gatswaai en dans nie skop en boks nie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28869 by Hlise
Met my vorige swangerskap het ek op 3 weke begin krampe kry en om dit mooi te stel...ek was baie winderig (was ook so met my vriendin). Ek dink dis hoekom baie vrouens dink hul het 'n maaggogga. Ek het ook op 4 weke baie baie CM gehad. Ek het kort kort gedink AF kom maar niks. Ek het ook AF pains gehad - of dit voel so. :) Maar ek sal jul ophoogte hou!! :side:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28867 by Tienka
Ansa, Tae-Bo is ook lekker, maar ek kan dit nie nou doen nie, ek val om :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28861 by Ansa_S
Die bietjie oefening by die hokkie, gaan nie maak dat my klere beter sit nie.

En na die vakansie is dit weer amper somer by ons so dan moet die wintervet bietjie afgewerk word!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account