file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #28849 by Dassie
Ilse. Klim in jou kar. Ry Clicks toe. En koop 'n HPT!!!

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28848 by Morgan
nessie as mens swanger is het met BAIE CM!!!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28846 by Hlise
Ansa - jy is darem nog besig met die kids op die hokieveld. Die enigste oefening wat ek kry is om badkamer toe te gaan! My kuite is styf omdat ek die naweek by die Baby Expo van die parkeerterrein by die dome opgehardloop het tot by die uitgaan. Ek kry sommer skaam. Ek is so UNFIT!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28847 by Tienka
Toe, toe girl gaan doen daai toetsie, ons kan doen met nog 'n bfp!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28844 by Nessie
LOL Morgan, DH moet nie dit lees nie!

Ansa, ek stem, ek doen ook nie die gym ding nie. Te veel mense wat loer.

Wat het gebeur van almal wat laas met ‘n diet sou gaan? GBaby het nog oefeninge gegee of was dit Charlaine? Kan nie onthou nie????

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28841 by Dassie
Ek gaan vanaand net iets 'fry' om te eet. Ek wil vanmiddag gaan slaap, so lui vandag.

Tienka en Karin - Julle woefies is te oulik.

Hello Klippie!

Nessie - Goeie teken dat jou temps nog hoog bly. 5 dae is nog so lank. Maar ons moet maar geduldig wees.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28840 by ChaNa
Ai Ansa eka weet nie hoe nie mmmmmm

Gee my 'n krieket bat of enige sports stok of balen ek wys jou hoe,maar ek moet wegbly van tegnologie af, eks tegnologies gestrem haha

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account