file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #28839 by Ansa_S
Ja morgan jy is reg, maar ek is bang my asem is nie genoeg vir my man nie! Jy weet mos hy is jonger as ek so ek moet stamina kry :blush: :blush: grappie!!!!!!!!!!!!!!!1

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28838 by KarinM
Hi Hlise! Wow, jy het omtrent wilskrag... ek sou nooit so lank uithou nie. Gaan koop daai toetsie en laat weet ons seblief!

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28837 by Nessie
Hlise, mmmmmm lyk my hier kom 'n BFP!

Maar nou lees ek mos nou iets nuuts? Hlise, jy se dat jy geen CM het nie, het 'n mens dan meer as normaal as jy preggers is?

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28835 by Ansa_S
Wel ek gaan vir 5 weke vakansie he, en as ek nie oefen nie sal ek rol aan die einde van die vakansie, want as ek nie besig is met iets nie, dink ek al ewig ek is honger!

Maar ek het glad nie lus om by 'n gym aan te sluit nie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28833 by Morgan
julle sexercise is die beste oefening!! veral as mens TTC... dan is dit 2 vliee met een klap

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28829 by Ansa_S
Tienka ek weet nie wat die naam is nie, weet net ek moet die vakansie aan die oefen kom!

Draf kan ek nie meer nie, my kniee is te op die koffie daarvoor!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28828 by Hlise
Hallo almal

Ek gaan ook nooit by die post by bly nie. Ek het net soveel werk met World Cup en as ek sien is ek alweer 20 bladsye agter. Somtyds koekeloer ek vinnig en kry nie tyd om te reply nie.

AF is nogsteeds missing maar ek dink nogsteeds nie ek is swanger nie. Ek sal maar vanmiddag 'n toetsie gaan koop net om seker te maak. Ek het met my vorige swangerskap net geweet en die keer - wel, dit voel nie so nie. En ook ek het niks CM nie so ek dink dit is ook 'n teken. :blush: So confused.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account