file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #28218 by Morgan
Cornel met my eerste en enigste maand van fertomid het ek ook erg ovulasie pyne gehad so paar dae voor ovulasie. Was rerig baie seer maar dit het gekom en gegaan so ek kon darm nog function.

Dr het gese dis oor baie van die cysts wat ek het dan gebars het soos die folicules groei. Needles to say ek was daai maand knocked up

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28215 by Cornel
Van Bloemhof Noordwes

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28214 by Paisley
MORE MORE tienka!!!!!!! Oe maar dit is lekker om so vroeg te gaan slaap!

Ai julle my DH is sooo sweet. Hy pas my soos goud op, en vra elke dag "het die bambinos jou nie seer gemaak vandag nie"? Hy was so bekommerd maandag met die laerugpyn en dinge. SHame, hy weet nie wat normaal is of nie.

Vir elke ding sê hy "Wat sê die girls op die forum - is dit normaal". Wil hom net styf vasdruk en sê alles is alrait!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28213 by Tienka
Cornel, ek het dit nie self ervaar nie of ek kannie onthou nie :laugh: Dalk moet jy 'n ou toetsie doen net vir die wis en die onwis? Klink vir my of daar ietsie kan wees

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28210 by Nelria
ek gaan nou winkels in - moet my p'js omruil ek wil nou bags pak want ek rol al rond en dink shit as my water breek is ek stuffed so xen se klere gewas, tuiniers hier vandag sal kassies skuif(dan kan ek uitpak) gaan nou omruil dan 2 tasse pak - gaan nwk kot opslaan(matras besig om in son te air) en dan net vlgnde week checkers aanvat vir grocery optop so hopenlik raak ek nou georgy :)

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28209 by Morgan
tienka my lisensie verval 6 junie so ek moet my gaai roer net nou gebeur iets (baba vroeg, strike) dan moet ek als van voor af doen!

ek warry nogal oor die oog toets want van ek swanger sien ek nie meer so goed nie en my oe is baie droog dr het gese dis maar die hormone, maar ai hoop ek "slaag" darm die oog toets

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28207 by Cornel
Ek wil julle iets vra (enige iemand of almal kan antwoord) Ek weet ons ken mekaar nog nie baie goed nie,maar hier gaan ek: Ek het so 2 weke terug vir die eerste keer vreeslik ovulasie pyne gekry,so erg dat ek vir 3 dae plat in die bed was. My siklus het nog nie begin nie,verwag hom so hier by die 24ste rond.

Het dit dalk al met 1 van julle gebeur en wat was die eindresultate,want sederdien ek gesond geword het,voel ek redelik naar in die oggend,lae rugpyn (nie nou op die oomblik nie) en ek kan nie 'n gebakte eier(waarvoor ek lief was) in die oe kyk nie. :unsure:

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account