file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #28164 by marie r
Paisley ek's so bly dat jy so goed voel. Toe ek swanger was met Eduan het ek oo altyd 8 uur gaan slaap. Het gesukkel om my ogies oop te hou van 7 uur af.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28163 by Kriek
Ai G, jy weet nie wat beteken dit vir my as ek hoor daar is nog iemand wat deur sulke goed gaan nie, weet jy as ek na die derde keer van praat skree, dan kan ek SO sleg voel na die tyd en myself verwyt, want dan vertel hy gewoonlik vir my sy hartjie is seer. Gisteraand was net nag gewees, hy wou nie gaan slaap nie, dan spring dit op die bed rond, dan moet ek by hom le, le ek daar dan le dit ook nie stil nie, daar was gisteraand meer trane as iets anders in my huis, ek het naderhand in sy bed aan die slaap geraak en hy in myne by pa, ja wel, dis toe nou maar hoe ons geslaap het. Nee jong ek weet nie meer nie, dis hoekom ek se, die mense wat boeke skryf oor terrible 2's het nie kinders nie, want daai was vir my niks teenoor wat ek nou partydae beleef nie. En ek sal nou heeldag hier sit en sleg voel oor al die bakleiery van gister en vanoggend

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28162 by Paisley
marie!!!!!!!! halo vrou. sjoe Ek het jou lanklaas gesien! How goes my dear?!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28160 by Cornel
Ja,baie dankie.

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28157 by marie r
G Baby ek weet nie of Piesangbrood sooibrand kan veroorsaak nie, maar dit is seker moontlik.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28156 by Morgan
Anje jyt mos nou die dag foto laat neem vir jou bestuurders lisensie... moet dit swart en wit wees of kleur?

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #28155 by Paisley
more dames!!!

VB - dit is great nuus!!!!!!!!! Whoo Hoo. Voor jy jou oge uitvee is jy preggers!

Sjoe G - jammer oor die sooibrand. 'n Piesang is juis veronderstel om sooibrand te verhoed? So ek is nie seker of die piesang dit kon veroorsaak het nie?

ANje - hoe gaan dit met die swottings???

AFM: One very blessed and happy pregnant fairy! Ek is baie dankbaar dat ek so goed voel. Ek is jammer ek gaan julle nie join in die aande vir chats nie - ek doeks al 8hr!!!!!!!!!!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account