file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #65230 by Driekie
HAAAAAAAAI Morgs - so lank laas van jou gehoor!!!!!!!

Hehe - ek is nog steeds op Fertomid - ek het mos 3maande voorskrif gekry en die 1ste mnd s'n by my ma se apteek gekoop en toe gan my apteek en laai die 3mnde voorskrif netso - so toe score ek nou n maand voorskrif!!!!!

Ek en Ansa en Kriek is op presies dieselfde dag en Strikkie n dag voor ons - so ons viertjies se 2ww is ampertjies ampertjies verby.En Ankia is ok so by ons (hare eindig Vrydag) - so ons hoop regtig een of meer van ons 5 kry ons bfp die maand!!!

MAAAAAAR ons is almal baie versigtig optimisties oor die hele ding.

IVM melk - ek dink jou beste opsies sal wees Shoprite en/of Pick&Pay - dis waar ek Markus se melk gekoop het en syne was duurder as gewone melk omdat hy Lactose Free melk moes drink...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65225 by Morgan
Sys op NAN 1. Ai as ek net geweet het sy gan n bottel baba wees het ek voor die tyd gaan kyk wie se melk is goedkoopste

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65223 by ChaNa
Morgs

Ek sou nie opstock as ek jy was nie.. Dit gebeur soms dat babas iewe skielik rebeleer teen hulle melk en dan gebeur daar iets dan moet jy dalk die melk verander en dan sit jy met baie blikke. Ek het al gesien shoprite se melk is die goedkoopste.

Watste melk drink Carli?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65219 by sexy~hexy
Hi Morgan :) Bly om te hoor dit gaan so goed met Carli! Jong, hang af watse melk jy gebruik? Ek weet Game en Baby Boom en Dischem het mos maar altyd hulle specials, en Clicks en Shoprite en Pick Pay ook, so sal nie kan se nie?

Charlaine, volgens die internet einde Februarie, maar dit hang mos maar als af wat die sonar se.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65218 by Driekie
Strik - ek sal daai ene try - wat ok flippen lekker is is om botteltjie-kaas te vat en dan as jy die vienna so warmgemaak en oopgesny het smeer jy n lekker dik lagie van daai kaas in en eet dit so....DIT is nou baie baie lekker!!!!

En dan maak jy n hotdog en in die bun smeer jy Mrs Balls HOT Chutney!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65213 by ChaNa
Hi Hexy

Wanneer is jou due date?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65212 by Morgan
hello hello julle

Sjoe ek mis nou rerig baie.

Ankia jy is seker baie excited oor jou vakansie eks baie jaloers!!

Klippie en charlaine ek hoop rerig julle 2 kry julle BFP die maand!! dan is julle soos hexy en cornel saam saam deur als! sal so awesome wees!

Driekie wats nuus by jou? is jy nog op fertomid?

VB fxfx dat die 100mg die trick doen

Carli slaap nog soos n droom word net 1 keer n aand wakker. Weet julle waar mens die goedkoopste blik melk koop? ek wil gaan op stock maar weet nie waar ek die beste prys gan kry nie

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account