file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #65210 by sexy~hexy
Nee stop, julle maak mens weer lus vir ander goed en dan gaan ek nie my kos wil eet nie :D

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65208 by ChaNa
Hi Mamma Morgan

Hoe ganit met Carli?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65205 by Driekie
AAAAH nee ek het nou wwer die pic in my kop gekry van n worsie gedoop in chocolate sous of so iets....

Nee wat die weirdste ding wat ek seker doen is om chocolate te vat en dit in my yoghurt in te rasper en dan te eet..en jy kry mos chocolate chip yoghurt so nee ek is eintlik "te" normaal...wat my eetgewoontes aanbetref altans...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65202 by ChaNa
Ja Drieks

Ek moun glad nie..Ek bid net vir hierdie bfp hierdie maand al is dit 'n ou dogtertjie ek mind glad nie.
Ek het geen cravings gekry met my swangerskap met kylie nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65198 by Strik*kie
Driekie, weet jy wat maak ek baie keer. he he gaan funny klink maar dis lekker hoor.
Maak vienna warm sny in lengte oop en pak kerrieboontjies daarin. Dh wou stuipe kry toe hy sien ek eet dit so, nou vra hy al daarvoor he he

Ok nog nie choccie vienna getry nie :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65194 by Driekie
Ai Charlaine en Klippie - als vir daai bfp aan die einde ne!Seker al die hormone en so in daai meds!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65193 by sexy~hexy
Driekie, dis iets wat ek nog altyd eet, happie vienna happie chocolate - dis leka :blush:

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account