file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #65166 by Strik*kie
Klipster toe maak jy sommer 500 whooooohoooooo met jou end of the month internet ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65160 by klippie
Girlies, my internet is ampter op - darem is vandag einde vd maand! Sal min chat vandag, maar more volstoom!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65158 by Strik*kie
LOL Driekie, ek hoop nie dis van daai soort nie, want DH het baaaaaaaaaaaie sop geeet. ;) Hoe gaan ek dan slaap in die nag? :lol:
Sien jy het toe jou worsies ingepak he he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65153 by klippie
Ek dink ek voel naar, maar dis dalk net my verbeelding! So ek is oraait! Charlaine - ek hou alles gekruis vir ons!

Ankia - jy sal alles daar kry! Daar is miljoene 7-Elevens om elke draai, met hulle eie goed en ingevoerde goed van NZ of Europa, so jy sal deffies regkom! Al koop jy net brood en kaas of rys en noodles whatever!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65152 by Strik*kie
Werk julle no weer? OI almal verdwyn soos groot spelde. he he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65151 by Driekie
Hello hello hello!!!!!!!!!

Hexy - hoe dink ons so dieselfde vanoggend - ek het ok hotdogs :blush: , yoghurt en lemoene ipv tamatie ingepak hehehe

Ai Ankia - dis altyd so n gestoei as jy weggan met die kids - sterkte!!! :laugh: vir customs en jou hpts!!!!
Sterkte met daai verkoue Marie - lyk of ek wil wil verkoue of iets kry maar niks gebeur regtig behalwe so nou en dan wat my neus bietjie toe voel nie.
Howzit VB!!!!!
Ek is nou sommer opgewonde vir julle Klippie en Charlaine!!En dis awesome nuus Charlaine - met Hom aan jou kant kan en sal dinge reg uitwerk!!!
Hello Strikkie - nou maar as daar nie gas involved is nie dink ek jy het ju goed van jou taak gekwyt - behalwe as dit een van daai tipes is wat so dag of 2 later rebound!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65134 by VB2010
hello Charlaine! hou vir julle duime vir die IUI

ek moet gou gaan
bye bye julle

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account