file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #65189 by Driekie
:laugh: :woohoo: :laugh: Hexy mens kan sien jys preggy!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65186 by Driekie
HA HA HA!!!!!!!Ken daai ene - ek het mos 2 mansmense in die huis!!!

Ek se jou dis weird Strik en dis altyd net so voor die einde van my siklus en rondom ov!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65182 by sexy~hexy
Vienna met chocolate sal nou leka wees, 'n sout en soet kombinasie YUMMIE :P

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65177 by Strik*kie
LOL Driekie of ons is die oggend op lekker "trip" van die gasse, en yk soos zombies. :lol:

Daai belustighede klink darem baie funny jong.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65176 by ChaNa
Klippie ek het gister met my meds begin en ek het ook naar gevoel so paar ure nadat ek dit gedrink het

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65170 by Driekie
Hehe Klippie - ons vergewe jou!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #65168 by Driekie
Hehe Strik en as julle in die oggend wakker word dan sit die duvet teen die dak!!!!
:laugh:

Ek kon nie help nie - daai worsies is regtig baie lekker vir my deesdae!Maar jaa een dag is dit worsies die volgende brandsous die volgende choccies of chips of...nee wag ek sal aanhou tik tot volgende jaar!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account