file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #26304 by sexy~hexy
Tienka, het 'n houtkot nog van jayden wat by ou dagmoeder is, moet dit net gaan haal. Het eetstoeltjie wat al vir jaaaaare in familie is, my ma het my gevoer in hom so ek gebruik dit net weer :) Stootkarretjie sal ons Jayden s'n weer skoonmaak, moet maar doen, sal nie help om ontslae te raak van hom en nuwe een te koop nie. Sal net kyk vir dra-stoel of so, het nog Jayden se karstoeltjie wat ook nog so te se nuut is. En het 'n compactum van hout waarin ek Jayden gebad het, wat nou in sy kamer staan en gebruik word as speelgoedkas, so kan dit net weer mooi verf en gebruik.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26298 by sexy~hexy
Wat jy al gekoop Venes?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26297 by ChaNa
Ons kry hom eers more. My male ry 'n swart navara en ons sin is nou net silver, so ek weet darem hoe hy werk ens. Dis wragtig waar 'n baie lekker bakkie.

Ek sal bietjie pics kom post as ons hom het

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26293 by Tienka
Ai Hexy, ek ken daai ene, ek het dit al twee keer gedoen en moes alles van voor af koop. Jy kan dalk ook met die groot goed begin, bad, camp cot, stoel, ens.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26291 by sexy~hexy
Dankie Tienka, ek mis my twee manne vandag, so dit is lekker om hulle so te sien en aan hulle te dink :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26290 by Nessie
Halo Feetjie! Welkom terug!

Baai Dassie! Dink aan jou, baie opgewonde!

Anje, dit maak my hart baie seer as ek van so iets hoor en dan sit ons almal hier wat dit so graag wil he. Ekt gehoor dat my niggie se dogter van 15 al 2 kinders het, sy is nog self ‘n kind!

Hexy, my Lap het my siklus langer gemaak vir daardie maand maar verder weer normaal. Ek he took al goed begin koop, slegs dit wat ek baie graag wil he wat ‘n mens nie deur daardie tyd as belangrik sal beskou nie want dan probeer mens tog sekerlik elke sent omdraai.

Nee glad nie Charlaine, LOL, skuus, ek was net kort na dit weg. Ek sal glo dat julle baie opgewonde is.

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26288 by ChaNa
Ons het gefight oor ovulasie tyd so ons het die 2 mees belangrike dae gemis. Ons Het net 1 dag voor ovulasie gebd so as die eierjie sou bevrug is die kanse goed vir 'n meisie lol.

Ag maar ek noem maar ook net ek mind glad nie wat die geslag is met die 2de nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account