file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #26338 by Nessie
Hexy, ‘n paar klere waaroor ek mal was, speelgoed mandjie, dummies, daai halster goedjies wat jy om hul lyfies sit sodat hul nie weghardloop nie, kombersies ens, maar alles mooi en effe duur goedjies. Ek spaar nou reeds vir een van daai fancy doek sake en sal hom darem die einde van die maand kan koop want hulle is so R700-00.

LOL P, ek sien hier kom 'n boetie!

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26334 by Driekie
Aaaah Charlaine - ag dis altyd lekker om tyd saam jou oumas en oupas te spandeer!!Hoop julle het dit geniet!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26333 by Paisley
my pensie drixter? Hehe, ek verwys maar net na die bambino. DH praat klaar van hulle! Maar ek dink ek praat van hom? sal bietjie oplet!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26331 by Tienka
Paisley gaan met wat jou gut-feel vir jou se, dis gewoonlik reg :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26326 by sexy~hexy
LOL Mommy2M, ek het gevra hoe lank tyd het mens om babagoed om te ruil en ek het gevra of die dames wat al 'n laparoskopie gehad het se AF normale tyd begin het of miskien 'n week of so laat was.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26325 by Driekie
Oja - pssst daai boepie is nog teensy weensy - maar hys daar!!
Ek weet nie of dit vir jou kan werk nie - kyk na hoe jy onbewustelik na babatjie/s verwys "sy/hom" "hy/haar" dan kan jy maar weet dis babatjie se geslag... ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26322 by sexy~hexy
My ma het gese die kot bly in die familie, sy het twee gekoop, boetie gebruik nou die ander wit kot vir sy seuntjie :) Compactum sal ek nie van ontslae raak nie, dit werk net te lekker! Stootkarretjie sal ek dalk nog oorweeg, het maar bietjie verniel die laaste ruk. Maar karstoeltjie is nog in baie goeie kondisie, so nie nodig vir een :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account