file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #26384 by Tienka
Nee griet, daar issie 'n manier wat ek so baie vir 'n doekesak betaal nie. As jy beplan om hom met al jou kids te gebruik is dit nog ok.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26383 by Nessie
Hexy, gaan kyk bietjie op Edgars se website of selfs die van ander baba winkels, hulle gee al die pryse. Sal jou ongelukkig nie kan help nie.

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26380 by Nessie
Ek weet presies waarvan jy praat, hulle verkoop dit by Edgars ook, sal dit op Edgars se winter bylae kry vir baba's.

Ekt maar net besluit, ek koop een keer duur en nie weer nie, ipv om 3/4 sakke te koop per jaar of twee, koop ek klaar kwaliteit wat gaan hou. En bowendien, op die ou einde van die dag gebruik jy die sak vir al jou goed ook, jy gaan tog nie jou handsak ook nog saam dra nie, so doen dit dan in styl vir jou en baba.
;)

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26372 by sexy~hexy
En dalk elektroniese bottle warmer...enige idee wat dit nou kos iemand?

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26371 by sexy~hexy
Lyk baie nice. Ek sal dalk bele in een van daardie drommetjies waarin mens die doeke ingooi...kan nie nou dink aan naam nie...

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26365 by Mommy2Monster
oooooo

ek't nog nie 'n LAP gehad nie - so kan nie help nie

en baba goed weet ek nie lekker nie, ek het goed met Jadon geruil so max 4/5 maande na hy gebore is - sorg dat tags op is en die goed nog toe is.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago - 16 years 4 months ago #26362 by Nessie
Hier is die van R699.99

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account