file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #26269 by KarinM
LOL Charlaine... Shame man! Ek het daai post gemis, maar BAIE geluk man! 'n Nuwe kar is soooo cool en exciting ek weet! Ek het altyd 'n ou Corsatjie gery en toe 2 jaar terug kry ek my tweede handse Polo en ek was in die wolke, wou almal vertel! Hehe, toemaar ek dink nie iemand dink jy's 'n snob nie... :)
Vertel vertel!! Ry hy lekker?

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26268 by Tienka
Hexy sorrie girl, oor die LAP kan ek nie comment nie, maar die babagoed, ek dink nie jy kan dit langer as 'n maand of 2 hou voor jy omruil nie. Ek sou begin met kombersies, handoeke, waslappe, veilige goed. En toiletries kan mens ook baie lank hou. Ek sou nie sommer nou al doeke koop nie, maar jy kan want solank die pak nog toe is ruil meeste winkels dit om.

Charlaine, sorrie doll, ek kan onthou van die nuwe Nevara wat julle wou koop. Het julle hom gekry?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26265 by ChaNa
Hi

P- Ons kry navara double cab more en ons kani wag nie. Nou gaan ons 'n behoorlike gesins motor he want ai kylie se pram kon nie eers in my kar se boot inkom ni. Nou is daar meer as genoeg plek vir ha en ''sussie''

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26264 by Feetjie
Dankie Driekie, Ja nee kyk!!! Ek moet ophou roofkyk en bietjie praat!!!!!

Ek glo Paisly gaan nog vir ons almal baie geluk bring ................:-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26262 by sexy~hexy
Hi Charlaine, ek verbeel my iemand het reply? Ek het nogals gister gedink julle wag seker in spanning om terug te kom sodat julle die Navara kan kry. Dit 'n nuwe een of tweedehands? Ek nie sooo mal oor Navara oor skoonsus-hulle een gery het.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26257 by Paisley
watse kar het jy gekry charlaine?

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26252 by Driekie
Hello Feetjie - jy moet nou baie hier chat en hoop Paisley se goeie luck "rub off on you"!

Ek dink ons almal hier hoop so!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account