file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #26251 by ChaNa
Julle mense hier dink seker ek is een groot Snob want ek was so excited oor 'n nuwe kar wat ons kry toe ek julle kom vertel het vrydag, en niemand het niks gese nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26250 by sexy~hexy
Dankie julle, dink ook AF sal die week verskyn...dan kan ek gynie bel vir my fertomid of clomid :D

So as ek bv nou al babagoed wil begin koop, wat sal julle se kan ek begin koop?

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26248 by Paisley
sjoe anje - dit is sooo woes sad! mens kan nie dink nie!

Ek is regtig 'n dogertjie mamma - maar ek is nou beslis op die punt wat ek nie omgee of dit 'n hottie of 'n hammie is nie!!! Regtig, ek is fine met enige. Met IUI is die kanse om seuntjie maar net groter! Maar God weet die beste... Al die swemmertjies word naby die eiertjie gesit, so dit is 'n gamble wie dit eerste gaan maak!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26242 by Driekie
Skuus Hexy - ek voel nie lekker vdag nie so ek kyk bo-oor als!Het meeste winkels nie n 7dae of 14dae return policy nie??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26240 by Paisley
hexy - sorry man. My AF het normaalweg op dag 27 gekom. Lap het nie my siklus omver gegooi nie!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26239 by Lia
Askies, hexy, ek het die vraag oor die LAP gemis, maar ek dink jy het iets soos 30 dae of so iets om om te ruil....nie baie seker nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26237 by Lia
Sjoe, ek mis lekker uit vandag op julle chats

Paisley, ek wens jou 'n dogtertjie toe, want jy lyk vir my soos 'n regte dogtertjie mamma, maar ek het so gevoel in my maag dis twee seuntjies.

My baas se seun se dogter is in Maart gebore en hy het vandag uitgevind sy vrou se seun en vrou is nou swanger. Hy is nie baie gelukkig nie, want hy se hulle het nie die geld om na die kind om te sien nie. Ai tog.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account