file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #25850 by Nessie
Paisley , LOL, jy het al, ek is Vennesa van PF!

Morgan, So lank jy net vir ons ‘n foto stuur wanneer sy hom eendag aan het ne! Eks bly jy hou daarvan!

Gaan heel ok vandag, my hart net vreeslik seer, my pa se beste vriend is vanoggend oorlede, het kanker gehad. Dis vreeslik hartseer om te dink waardeur hulle nou gaan.

Voel my AF pyne kom aan, ek gaan nie moed verloor nie, gaan een van die dae mos FS toe!

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25844 by Tienka
Ansa, gaan google 'diet for PCOS', daar is baie eetplanne wat jy kan gebruik. Dit is hoofsaaklik low GI en daar is 'n paar kosse wat jy moet vermy.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25842 by sexy~hexy
Kewl Kriek, so joune en myne verskil so 'n maand en twee dae, Jayden is 20 November 2006:)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25838 by sexy~hexy
Die dagmoeder het 'n klein toiletjie, met 'n deurtjie en dis in die hoekie van die klassie gebou, so dit is heel privaat. By die huis sal die deur oop wees as hy sy ding doen. Dalk, net dalk is hy nou gewoond as hy slaap is dit in die nag met 'n doek, en as hy in die middae slaap is dit hoekom hy glipsies kry. Maar ek sal by dagmoeder hoor hoe het dit gegaan vandag en as daar 'n glipsie was vra dat sy sy koeldrank en milo inname bietjie sal verminder.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25834 by Kriek
22 Desember 2006 Hexy
Julle, ek gaan nou aflog, en gaan eers weer inloer as my werk klaar is.
Sien later

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25831 by Paisley
ilze - daar van my valley af!!! whoopy!

Strikkie op dag 3 toets hulle jou fsh vlak. 'n mens maak mos 'n sekere hoeveelheid eierselletjies in jou lewe. Die FSH vlak vertel vir jou hoeveel daar nog oor is. As die getal hoer is, is dit sleg, as dit laer is, is dit goed.

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25821 by Mommy2Monster
heksie, gelukkig kan jou mannetjie al self afvee! myne staan nog hande viervoet (ja hehe) sodat mamma moet afvee as dit 'n nommer 2 is (hy noem dit 'n 'vissie aa' - omdat dit in die water is)

dalk hou hy nie van die toilet/potjie wat sy gebruik nie. en dalk hou hy nie daarvan om dit tussen/by 'vreemde' mense te doen nie. ek weet Jadon hou nie daarvan om by die skooltjie op die toilet te sit nie, hy verkies die potjie (bang hy val in...dis van daai klein toiletjies) en by die huis mind hy weer glad nie die groot toilet nie - en sit bitter min op sy klein potjie. dis net as hy self hol om toilet toe te gaan dat hy op die potjie sal gaan sit.

en moenie worry wat die anner mense sê nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account