more more
soooooooooo ek en lea altwee snotneuse sniff sniff dit suck maar kom seker van sat se galavants af - lea al 6.30 boeremark toe saam ouma, toe 10am stork by jingle jangle tot 1.30 toe wee 4uur na vriende vir braai waar nog maaitjie was - so somewhere het ons aangesteek en nou is my neus lekker dik en hare stroom behoorlik grrrrrrrrrrrr
re - foties ek moet eers photoshop terug sit op my pc om pics kleiner te maak want die setting wat ek gebruik is super huge so kan dit nie post nou al nie
sien gynae vandag 10.30am - sien eintlik uit kan nou antw. vir al my queries kry - die kind van my le al wee breach so ek weet nie wat doc gaan dink nie - plus sy het honeymoon op brein so hoop maar sy hou fokus
heks - eks bly julle kan maaitjies vir daai 2 weeskinders wees shame die trekkery van hulle
heks - weet nie of jy gesien het nie maar my grootboet werk ook vir kumba?? weet nie hoe groot is die organisasie of julle in divisies etc is en nie mekaar ken nie?