file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #25423 by Tienka
Hallooooooo Morgs, daai panado medi-sip werk soos 'n bom, dis net hond sleg!!

Nel, sterkte met jou afspraak vanoggend, ek sien saam jou uit daarna.

Paisley, ek sit my geld op 2 babatjies vir jou, nie net 1 nie :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25422 by ChaNa
Paisley het Dr Pentz julle ook niks gecharge toe julle heeltyd moes terug gaan vir scans ens

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25418 by G Baby
Strikkie,so hoe lyk ons vally vir jou? Ja kanse is goed dat jy verby ons paadjie gery het.. ONs bly op Giyani pad wat ook na EIland lei,maar daar is ander pad wat ook soontoe gan,wat meer algemeen is omrede jy nie deur lokasie hoef te ry nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25417 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25411 by Paisley
dankie charlaine!!! SJoe - dit voel of ek sooo baie het om op te vang. Hey ankie - happy b-ding!! Ek het nou die stage geset! Ek moet 'n maatjie kry!!!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25407 by Morgan
more more girls het vanietjie huis skoon gemaak en al die goed van saterdag is nou besig om te was... wil net weer vir almal se BAIE DANKIE!!

ansa klink ook vir my of dit dalk PCOS kan wees, ek het dit baie erg en ek is preggie so all hope is not lost. maak vir jou daai afspraak by dr roodt.

nelria ek is ook lekker snotneus, was by gister bydischem gister vir panado medi sips en hulle weet nie wat dit is nie??
Kan niw wag vir jou feedback oor gynie afspraak nie, hoop boetie is nou al lekker vet en reg gedraai. report asb gou terug!

Anje hello en sterkte vir more se eksamen

Al die ander hello!!!!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25402 by ChaNa
Hey almal

Hoop dit gaan goed met almal.

Dit klink of julle dames baie lekker gekuier het saterdag.

Paisley - Weereens baie geluk met jou swangerskap. Gaan jy wee na Dr Pentz toe of gaan jy na jou eie gynie nou

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account