file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #25445 by Paisley
STIKKIE!!!!!!!!!!! how goes. Sjoe ek het jou gemis! hoe gaan dit? Ek is preggers!!! Whoohoo.

Wat hoor jy van jou results verder. Update please!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25444 by Lia
Welkom terug Strikkie, bly julle het dit darem geniet.

Paisley en Morgan, nee, ek sukkel maar met die studies, het gister vir die eerste keer goeie werk gemaak, hoop maar ek kan vanaand ook goed inhaal. Ons bure oorkant pad het tot laat met harde musiek geparty Saterdag en Sondag was dit bure langs ons se beurt. Ek kry maar min slaap met die dat ml weg is, honde was baie onrustig in die nag. Ek slaap letterlik met panic button in my hand...lag maar...maar dan slaap ek beter. Dis darem nie 'n te moeilike vak nie, baie dieselfde as die vakke wat ek laaste semester gedoen het.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25443 by G Baby
Dassie sterkte met jou afspraak more,hoop als loop beter af as wat jy verwag!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25438 by Morgan
Waar het jy die panado medi sips gekry tienks? ek weet nie eers hoe lyk dit nie!

Julle na my baby shower saterdag het my ma vir my een van daai cold steam humidifyers gekoop, hy lyk soos n varkie dan kom die stoom by sy neus gate uit dis so oulik.

Ja ons wag nog om van VB te hoor!!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25436 by G Baby
Hallo Morgan-bly jy is so lekker bederf!
Ek begin nou erg op my senuwees raak,dink ek moet maar weer bietjie al die baba boeke wat ek het nader sleep en so bietjie oorsig doen...
Voel vir my of ek nou al nie genoeg hande het nie,sal my hart breek as ek een van my kinders moet afskeep.
Vriendin wie se seuntjie nou week oud is,s? haar jongste van 2.5 jaar huil die hele tyd en sy moet alles vir hom doen,niemand anders mag help behalwe mamma.
My man is op die staduim so besig met die lemoene tot September-hy is net nie beskikbaar nie. Maar een van daai dinge,dis ons brood en botter.

Paisley-wanner gan jy vir jou eerste scan en het jy al nuwe gine?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25427 by Strik*kie
GB Ek sal beslis daar kan bly, dis beautiful daar. Ek het soveel lemoene en nartjies geeet dat ek eintlik naar was LOL. O en jaarlemoene, maar dh dink nie dis baie lekker nie. he he
Ek het klomp van julle borde gesien maar eers later geregistreer dat dit dalk julle kan wees. Het gedink julle bly nader aan tzaneen.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25424 by marie r
Ankia, sterkte vir die BD'ing. Is saam met jou. Sover ek kan onthou is Driekie ook saam met ons. Hier kom nog so 'n paar BFP in Junie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account