file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago - 16 years 4 months ago #25400 by Goggatjies
More julle wonderlike dames

Morgan, ek is baie bly jy het jou babyshower geniet. Ek wens ek kon daar gewees het

Ansa - hou moed, en jou geloof is baie sterk en daar sal een van die dae 'n klein babatjie wees

Nel - laat ons maar weet wat se die Gynie

Dassie - Sterkte vir jou afspraak

Aan al die ander dames - julle is gegroet

Hier is daar nie veel nuus nie, ons BD marathon begin ook hierdie week

Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25389 by Paisley
hey nelria - shame die oumas en oupa was sooo opgewonde. Mens besef nie altyd hoe hard hulle bid totdat mens die absolute dankbaarheid op hul gesiggies sien nie! Dit was priceless!!

Dassie - sterkte jong! Sjoe.

Hey anje - hoe gaan dit met die swottings????

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25382 by sexy~hexy
Ja Nel, jou skoonsus het gepraat van die ander mamma wat jy vir haar suggest het, maar ek ken haar soos in regtig van geen kant af nie. Het haar geadd op FB, maar weet nie wie sy is nie :S Klein dorpie ja, maar baie mense wat ekself ook nie ken nie.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25379 by Strik*kie
Hallo julle

Sien ek gaan vir paar daggies weg en dan kry ons ons 1e BFP in lang tyd.

Paisley baie geluk girl. :woohoo: :woohoo: :woohoo: Wat se oupa en oumas? Ek is sooooooooooo bly vir jou.

Ok gaan nou eers probeer opvang wat gebeur het.

Gbaby ons het lyk my by jou huis verby gery. Was op Eilang vir 3 daggies en vandaar af Letsitele, Gravelotte, phalaborwa toe deur na wildtuin.

Hallo aan almal verder!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25373 by marie r
Ai Ansa. My hart bloei saam met jou. Ek gaan ekstra hard bid vir jou in die volgende paar weke. Ek dink ook nie dat dit jou ouderdom kan wees nie. Jy's mos nie so oud nie. Huil maar Ansa, kry dit uit jou sisteem uit.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25370 by Dassie
Flip wat is dit met my spelfoute vandag.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago - 16 years 4 months ago #25366 by Dassie
Dit kan PCOS of endometriose wees. Ek het vergeet van daai endometriose. Het jy dok genoem een van daai twee genoem?

1uur Anje, ek sal julle kom update later die middag. Hou duimvas.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account