file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #24714 by Nessie
Dankie Klippie, as ek my oe oopgemaak het sou ek gesien het hy is op die lys. LOL!

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #24712 by Morgan
sjoe eks nie eers n half uur weg nie en ek sukkel om op te vang.

VB wag eers tot jy die uitslae het voor jy warry. Het daai dr gese of daai vel vas is bo of onder of moet jy ook daarvoor wag?

Tienka ek dog iemand het jy ontvoer

Ok gou karin se stukkie lees dan kom post ek weer

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #24711 by Tienka
Toema Klippie, teen more het ek alweer vergeet, my brein is soos 'n sif :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #24710 by klippie
Nessie, ek pm dit gou vir jou!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #24709 by Nessie
Het enige van julle dalk vir my Nelria se sel nommer?

Ta-ta aan almal wat nou al gaan! Geniet die naweek!

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago - 16 years 4 months ago #24707 by KarinM
:woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo:
Maar my blerrie helle.... ek sien nou eers Paisley se nuus!!!! Gits ek het skoon trane in my oe... ag ek is soooo bly!
Baie baie baie geluk Paisley! Mag jy 'n wonderlike, geseende, lieflike swangerskap ervaar girl. :lol:
So vreeslik baie bly vir julle. God is Groot!

Ag nee wat, nou is my depro mood skoon weg... :P

Gaan nou gym toe, julle dames moet 'n wonderlike naweek he. Chat weer volgende week.

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #24698 by Dassie
Miskien moet jy gaan vir 'n 2de opinie Karin. Veral oor jy sê jou siklusse was nog nooit so nie. En laat dok toets doen om te sien of jy wel ovuleer!

Bye Hexy, geniet jou naweek.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account