file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #24666 by Dassie
:laugh: Klippie!

Bly als het goed afgeloop met die HSG VB. Dis vreemd, het dokter net een tube gesien? En kon sy jou sê of daai tube oop is?

Karin - Het jy ooit so 'n korter siklus gehad toe jy probeer het vir jou vorige kiddies?

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #24664 by KarinM
Mmmm... ja ek dink ek moet dalk my instinkte volg en na 'n ander een gaan volgende maand na ek gesien het wat AF doen vir die volgende siklus.
Ons het nog 3 ander Gynae's hier, een van hulle 'n vrou. Sal weer rond vra en hoor wat se die ander dames.

Dankie julle.
XXX

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #24663 by G Baby
Karin,hello. Ek dink ook 7 maande is lank,en hoekom moet jy nou nog langer sukkel as daar dalk hulp kan wees. Ai weet jy die dokters kan darem partykeer simpel wees. Weet hulle hoe lank is 7 maande???? Het jy hom gevra vir dalk clomid/fertommid? DIt kan dalk die ding doen.

Anje-staminogro vir jou en dh,evening primrose oil tot dag 14. Vit E ook baie goed vir julle albei. Folic acid 'n groot moet! En natuurlik glo ek aan die Inofolic wat jy elke dag 1 sakkie drink. Lees hier...
www.getpregnant.co.za/product.asp?param=60

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #24656 by Nessie
Karin, moet nie moed verloor nie maar ek weet presies wat jy nou deurmaak. My gynea is een en dieselfde. Ek het toe op die forum gaan vra wie haar ken en raai wat… nie een goeie review nie.
Ek het toe rondgevra vir ‘n ander dokter en gaan nou in Junie ‘n FS sien. Hy het my so gerus gestel dis net nie waar nie en dit net oor die foon. Hy het vir my gese die probleem met ‘n gewone gynea is dat hulle jou altyd laat wag, doen iets en dan moet jy weer wag so op die ou einde wag jy vir ewig vir niks.
Dis maar iets wat jy self moet besluit. Ek kon net nie meer langer so aanhou nie.

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #24652 by sexy~hexy
Hiya Lalie waar kruip jy weg mmmmm

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #24647 by Tienka
Hies ek weer, het 'n boring HR meeting gehad, gaan nou gou opvang want julle girls chat darem maar vreeslik vandag :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #24646 by sexy~hexy
Karin, is daar nie 'n ander gynie nie? Ek meen, jou gynie moet mos inisiatief neem, 7mde is dalk nie lank nie, maar hy kan mos al solank begin kyk of daar probs is. Ek meen ek probeer van Januarie af, en in Feb is ek gynie toe net vir 'n check-up en het hy die sist opgetel. Al moet jy dalk nou 'n entjie verder ry, maar soek dalk maar vir jou 'n ander gynie.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account