file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #24697 by klippie
Baai Hexy!

Tienka, jy moet nou maar lag en klaarkry, want jy het belowe om nie more vir my te lag nie!!!!

Karin, my opinie - kry 'n ander gynie of dr. Ek en DH is deur dieselfde bootjie vir langer as 'n jaar - die dr's weet nie hoe gretig mens is nie, dan trek hulle net skouers op en sê probeer maar weer, of kom sien my weer oor 4 maande. As jy jou oë uitvee is 3 jaar verby, met nog steeds niks. So kry 'n dokter wat verstaan dat jy angstig is en dadelik 'n plan wil hê.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #24689 by G Baby
Aan almal wat more gaan kuier by Jingle Jangle geniet dit vreeslik baie,sou julle graag wou join. Laat weet ook asseblief hoe dit was!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #24687 by G Baby
Jou kanse is maar 10% vir tweeling met fertomid,so darem nie te veel nie. Mens moet ook maar op dag 12 kyk hoeveel follicles daar is en hoe groot dan sal jy ook weet of jy kans staan vir tweeling of nie. Ek sal dit nogal oorweeg as ek jy was. EK het met twee van my kinders fertomid gedrink en sommer baie vinnig swanger geraak. Met altwee op die tweede siklus.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #24685 by sexy~hexy
HI almal

Ek gaan groet. Julle moet die naweek geniet en neem asb more fotos? Sodat julle ons ander lekker jaloers kan kom maak ;)

Gesels Maandag weer....toodles!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #24684 by KarinM
Hi Dassie... nee nog nooit so kort siklus gehad nie en ek is al amper twee jaar van die pil af ook, so my liggaam kan nie nou skielik reguleer oor so iets nie.

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #24677 by KarinM
Hi G Baby... ja hy het iets genoem van Fertomid wat hy vir my kan voorskryf as ek regtig wil, maar dat ek moet oppas want dan is daar 'n kans van tweelinge dalk.... (sug) Die ding is, hy het my sulke halwe antwoorde gegee, of opsies gegee, niks defnitiefs nie. I mean, ek is die leek hierso ek weet nie die goed nie, dis hoekom ek na hom toe is vir raad en hulp. En dan vra hy my ook sommer "hoe graag wil ek swanger word?" DUH! Ek sal mos nie daar wees as ek nie wil swanger word nie!

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #24674 by Tienka
Klippie, sorrie ou girl, maar ek het nou so gelag ek huil skoon - kliphard in 'n oop plan kantoor. :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account