file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #24215 by Lia
Morgan, ek het die vroutjie se detail vir jou ge pm. Sy sal jou help.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #24203 by Tienka
My seuntjie verjaar 20 Jan so dis 'n goeie dag!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #24202 by Morgan
ansa gan nou my storie vir jou mail. Verskoon al die spel foute my MS word probeer mos al die afr woorde engels maak. sien elke keer wat ek gese het dat ek dan skry die flippen ding date k!!!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #24199 by Tienka
Ha-ha Nessie!! Ek het hoeka die clomid gestop want dit het na 4 maande niks gedoen nie en ek was doodbang vir 'n tweeling!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #24195 by Dassie
Sjoe Nessie ons albei het nog 10 dae oor. Hehe.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #24193 by klippie
Okay girlies, ek's terug.

Anje - bly om te hoor van die bloods!

Ek luuuuuv Paisley se EDD - 20-01 2011 Cool ne! Dink net as ons nou preggies raak kan ons mik vir 11-02 2011

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #24185 by Dassie
Dis waar Ansa en Anje - Ek glo volkome in God se tyd en vertrou Hom met my lewe.

Maar die gewag raak partykeer moeilik. Ons is maar net mense, en daai begeerte vir mens se eie babatjie word net sterker. Maar ook in die moeilike tye glo ek God dra ons. Hoe sê hulle altyd - what doesn't kill you makes you stronger.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account