file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #24131 by Lia
Dassie, ek is oortuig jou antwoord gaan ook binnekort kom. Dinge begin nou in plek val. Ek skryf Dinsdag eksamen, maar sal kom loer so gou as wat ek kan.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago - 16 years 4 months ago #24127 by Morgan
Ansa ek het al in die junkmail gekyk en als vir iemand wat borduur werk doen... as daar iemand is dan is hulle te besig of die foon lui net... grrr

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #24123 by Lia
Ankia, askies, amper mis ek jou nuus. Dis jou dr wat mos gese het daar is niks fout met jou en julle moet nog 'n paar maande probeer en dan terug kom vir verdere toetse en toe laat jy jou man toets in elk geval ne? En kyk nou net toe is daar 'n probleem. Ai die drs darem. Bly julle het darem die fout opgespoor. Ons hoop dis nie nodig vir die IUI nie !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #24121 by Dassie
Ag dankie vir daai positiewe woorde Ansa, dit beteken so baie vir my. Kry sommer nou 'n traantjie of 2.

Julle laat my sommer positief voel. Paisley is swanger, Ansa se AF het opgedaag, Anje se results is goed. Jong dis mos hoe mens 'n week moet afsluit. O ja en Klippie het haar IUI plan en VB is ook besig met haar PVA.

Ek weet ons almal wil so graag 'n babatjie hê en ek hoop en bid die BFP volg nou rerig vinnig op mekaar. Ons trek al in Mei!

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #24119 by ChaNa
Hi Julle

Baie geluk paisley ek is so bly vir jou en DH.

Julle ek is sooo excited.. Ek en DH het aansoek gedoen vir 'n Navara Double cab en vanoggend gehoor dis goedgekeur. JIPEEEEEEEEE.
Ons is sooooo bly, ons kan hom nou eers maandag of dinsdag kry omdat ons nou weg gaan vir die naweek.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #24117 by Lia
Dankie julle, ek het 'n lysie gemaak van al die pille, ek sal sommer vanmiddag nog by Clicks 'n draai maak.

Iewers moet iets help.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #24115 by Mommy2Monster
ankia nou add nog net 'n lekker sterk folic acid vir manlief...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account