file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #24157 by Lia
Morgan, ek het bdskp gelos vir die tannie, sy is nie nou beskikbaar, ek sal jou laat weet sodra sy my terug gebel het.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #24156 by Goggatjies
Ja Anje, ek het mos maar my man laat toets dokter het gese ek moet wag, en toe is daar ietsie fout met Petrus se Sperm, maar ons gaan nog 3 maande probeer en dan sal ons weer van daar af gaan

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #24150 by Ansa_S
Ja Nessie van ons almal se verhaal en journey tot 'n bfp!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #24149 by Lia
Dassie, ek verstaan vir die eerste keer hoe jy voel, ek is nog altyd rustig hieroor, maar die laaste 2-3 dae voel ek haastig. Ek wil he dinge moet nou net begin gebeur, veral omdat alles om my nou net so mooi in plek begin val het. Ek probeer myself maar die heeltyd herinner dat alles gebeur soos dit moet gebeur. God se tyd, nie ons s'n nie. Sjoe, maar dis moeilik.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #24145 by Nessie
Hi dames!
Gaan dit goed vandag?
Julle is al lekker aan die gesels?

Ansa – Verstaan ek reg, wil jy ‘n boek skryf?

Paisley – HHHHAAAAAAALLLLLLLOOOOOOOO en nou weer baai. Julle moet dit geniet! Genade….. ek sien nou eers jy is preggers!!! Ek is soooooo opgewonde vir jou!!!!
My hart huil van blydskap!!

Anje – Genade, klink my julle het nou behoorlik julle eendjies in ‘n ry. Sterkte dolla, ek hou FXFX!

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #24140 by Lia
Morgan, ek ken iemand, maar dis ou vriend se tannie, so wil net gou hoor of sy jou sal help voordat ek jou soontoe verwys. My man stuur haar nr nou vir my.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #24139 by Ansa_S
Dassie ek gee nie meer om of dit al Mei is nie, wou ook in die begin so gou as moontlik swanger raak dat ek die jaar of vroeg volgende jaar 'n mamma kan wees, maar God het my die afgelope 7 maande gewys dat ons geduld moet aanleer saam met ons geloof!

So ek gee nou nie meer om of dit die maand of volgende maand gaan wees nie, want net die Here weet wanner ek en my man volkome reg is om ouers van 'n verbondskindjie van hom kan wees!

Die angstigheid is party dae nog daar, maar as ek in die aand in die bed gaan le langs 'n man vir wie ek ongelooflik lief is en weet ek is in 'n huwelik wat gelukkig is besef ek hoe geseend ek reeds is en dan weet ek God sal ons seen met kinders op SY tyd. :kiss:

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account