file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #24113 by Ansa_S
Anje ek is ook reg vir 'n 2-ling! Ek weet dat God vir my sal gee wat my liggaam sal kan hanteer! En as dit 2 moet wees is dit ook piekfyn met my! :silly:

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #24107 by Ansa_S
Ja vandag is great!

1ste nuus - my AF wat opgedaag het
2de nuus - PAISLEY SE BFFFFFFPPPP!
3de nuus - Anje se oproep van dr Pentz!!!!!!!!!!!!!!!!

Ek se vir julle girls, Pailsey was ons ysbreker, die BFP's gaan nou begin inrol en al die goeie nuus en PVA's!!!!!!!!!!!!!!!!!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #24106 by Lia
Tx julle, ek voel positief.

Hehe Ansa, ek weet Clomid maak tweeling moontlik, maar ek is reg daarvoor. Solank dit werk.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #24103 by Goggatjies
Anje,

Ek drink die volgende

Pregnavite M
Total B
Staminigro
Evening primrose oil net vir dae voor ovulasie
Omega 3 & 6
Magnesuim en Calsuim

Dit klink soos baie, maar ek het nog altyd my vitamienes gedrink en dan Magnesium & Total B

Manlief drink
Staminagro
Omega 3 & 6
Vit C

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #24102 by Tienka
Anje, dis baie goeie nuus. Dis sowaar 'n dag vir goeie nuus, dis wonderlik!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #24100 by Ansa_S
Dassie jou FS afspraak kom nou lekker vinnig naby!!!!

Jy gaan ook terug kom met 'n PVA!

Kan julle net dink as Paisley dalk 'n 2-ling verwag, Anje en jy met clomid is dit ook moontlik en dan gaan ek ook nog clomid drink!!!!

Ons klomp vrouens doen regtig ons deel om ons populasie getal te laat toeneem!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago - 16 years 4 months ago #24094 by Goggatjies
PAISLEY - ek is so bly vir jou part - dit is ongelooflik - ek sit sommer en tjank.
Jy is my inspirasie, my man was mos vir SA en hy het agglutination (betekende dat die sperms aan mekaar vas sit) so die volgende stap wat die dokter voorgestel het is IUI.

Ek en Petrus het besluit om nog 3 maande te probeer en dan sal hy weer gaan vir SA. As dit dan nog dieselfde is, dan sal ons gaan vir IUI.

Ek is nog stom geslaan - dit is net te ongelooflik.

Ansa, jy het 'n great plan daar beet, sal solank begin skryf en vir jou mail.

M2M geniet jou afspraak vanmiddag.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account